Re­ë­le ter­me

Beeld - - Sake nuus -

Wat be­te­ken ’n re­ë­le be­stee­ba­re sa­la­ris? Wan­neer ’n sy­fer in re­ë­le ter­me weer­ge­gee word, word die uit­wer­king van die heer­sen­de in­fla­sie­koers ver­re­ken. As in­fla­sie 6,3% is en jou sa­la­ris styg van R6 000 tot R6 300, het jy net 5% meer ge­kry – dus eint­lik geen ver­ho­ging nie. In re­ë­le ter­me (aan­ge­pas vir in­fla­sie) het jou sa­la­ris in werk­lik­heid ge­krimp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.