Old Mu­tu­al sê SA moet la­er op­brengs­te ver­wag

Beeld - - Sake nuus - Fran­cois Wil­li­ams

Maak jou maar ge­reed vir la­er be­leg­gings­op­brengs­te, maar moe­nie ge­leent­he­de by klei­ner maat­skap­pye op die beurs mis­kyk nie.

Art­hur Ka­ras, por­te­feul­je­be­stuur­der van Old Mu­tu­al se buig­sa­me fonds en sy mak­si­mumop­brengs-fonds-van-fond­se, sê boon­op on­danks al die hui­di­ge po­li­tie­ke ge­raas kan po­li­tiek jou sel­de wys hoe om geld te maak of hoe om nie geld te ver­loor nie.

Ka­ras het op Old Mu­tu­al se on­lang­se be­leg­ging­se­mi­naar by Cen­tu­ry Ci­ty, Kaap­stad, ge­sê die sleu­tel in die hui­di­ge on­se­ke­re om­ge­wing is steeds di­ver­si­fi­se­ring en buig­sa­me en ak- tie­we ba­te­toe­wy­sing. Maar be­leg­gers moet hul­le ook s­taal vir la­er op­brengs­te as waar­aan hul­le ge­woond was.

On­der die top­tien-aan­de­le in Old Mu­tu­al se buig­sa­me fonds is daar tans by­voor­beeld re­la­tief klei­ner maat­skap­pye, soos Ca­pi­tec, G­len­co­re en R­ho­des Food Group, tus­sen die groot na­me, soos Nas­pers, BAT, Sa­sol, Ang­lo, Fir­stRand en MTN, wat ge­woon­lik on­der ba­te­be­stuur­ders se top­tien-be­leg­gings is.

Ka­ras sê om­dat die fonds klei­ner is as sy me­de­din­gers, kan hy ge­leent­he­de be­nut om in sul­ke maat­skap­pye te be­lê.

Die Old Mu­tu­al- buig­sa­me fonds het tans 49,4% van sy geld in Suid-A­fri­kaan­se aan­de- le, 25,2% in bui­te­land­se aan­de­le, 10,4% in plaas­li­ke ei­en­dom, 6,7% in plaas­li­ke no­mi­na­le ef­fek­te, 5,8% in die Suid-A­fri­kaan­se geld­mark, 1,6% in plaas­li­ke om­skep­ba­re ef­fek­te en 0,9% in A­fri­ka-be­leg­gings.

Die his­to­rie­se re­ë­le op­brengs vir Suid-A­fri­kaan­se aan­de­le is 7,4% (dit is na­dat in­fla­sie se uit­wer­king in­ge­re­ken is). Die ver­wag­te re­ë­le op­brengs vir Suid-A­fri­kaan­se ba­tes is tans 5% vir aan­de­le, 5,5% vir ge­no­teer­de ei­en­dom, 3% vir ef­fek­te en 1,5% vir kontant.

Vir in­ter­na­si­o­na­le ba­tes is die ver­wag­te re­ë­le op­brengs 5% vir aan­de­le, -1,5% vir ef­fek­te en -1% vir kontant.

Opkomende mark­te bied ’n po­ten­si­eel reu­se­ge­leent­heid. — E­LI­ZE BO­THA

E­li­ze Bo­tha, be­stu­ren­de di­rek­teur van Old Mu­tu­al Ef­fek­te­trusts.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.