Al­ter­na­tie­we be­leg­gings

Beeld - - Sake nuus -

Die Fin­se sel­foon­reus No­kia het nie op 9 Ja­nu­a­rie 2007 geweet wat hom tref nie. Dit was die dag waar­op S­te­ve Jobs van Ap­ple die eer­ste iP­ho­ne be­kend ge­stel het. Bin­ne ’n paar jaar het No­kia se mark­aan­deel van 50% tot 1% ge­krimp.

Dis die soort ver­ras­sings en mark­ver­an­de­rin­ge waar­op be­leg­gers be­dag moet wees, sê E­li­ze Bo­tha, be­stu­ren­de di­rek­teur van Old Mu­tu­al Ef­fek­te­trusts.

Die groep se fond­se kyk dus na ver­skeie al­ter­na­tie­we be­leg­gings­te­mas, soos ver­ant­woor­de­li­ke be­leg­ging. Old Mu­tu­al het reeds R20,1 mil­jard in her­nu­ba­re e­ner­gie be­lê.

Opkomende mark­te bied vol­gens haar ’n po­ten­si­eel reu­se­ge­leent­heid.

Dié mark­te het 74% van die aar­de se grond, 81% van die wê­reld se be­vol­king, maar le­wer net 37% van die wê­reld se BBP.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.