Ry­kes ge­tref

Beeld - - Sake nuus - Van De­ven­ter sê be­las­ting­vrye spaar­pro­duk­te moet nou tot hul vol­le voor­deel be­nut word en moe­nie ge­ïg­no­reer word nie:

Hen­ry van De­ven­ter, hoof van wel­vaart­stra­te­gie by Old Mu­tu­al We­alth, sê daar is reeds be­las­ting­wy­si­gings wat ry­kes hard tref:

) Die nu­we kerf vir su­per­ry­kes en trusts van 45%; en ) Die ef­fek­tie­we koers van ka­pi­taal­wins­be­las­ting is van 16,4% tot 18% ver­hoog vir in­di­vi­due, en van 32,8% tot 36% vir trusts. ) In­di­vi­due kan tot 27,5% of ’n mak­si­mum van R350 000 van hul ver­diens­te van be­las­ba­re in­kom­ste af­trek as dit vir af­tre­de be­lê word. ) Die jaar­lik­se be­drag wat in be­las­ting­vrye spaar­pro­duk­te be­lê kan word, is tot R33 000 ver­hoog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.