Om­stre­de bla­ser, TV­skeids­reg­ter langs kant­lyn

24 uur

Beeld - - Geklassifiseerd - – S­port24

San­zaar het die Suid­A­fri­kaan­se bla­ser Ja­co van Heer­den en die TV­skeids­reg­ter Shaun Velds­man vir ron­de 14 van die Su­per­rug­by­reeks oor die hoof ge­sien.

Hul­le het Vry­dag­aand op Nu­we­land die hoof­op­skrif­te om die ver­keer­de re­des ge­haal in die Su­per­rug­by­krag­me­ting tus­sen die S­tor­mers en Blu­es. Hul­le het ver­al die Blu­es se on­der­steu­ners en ­be­stuur­span ont­stel deur nie ’n rooi­kaart – of min­stens ’n geel­kaart – aan die S­tor­mers­sen­ter Shaun T­ree­by te wys nie.

T­ree­by het ’n ge­vaar­li­ke duik­slag op Piers Francis uit­ge­voer wat die Blu­es­los­ska­kel kat­swink ge­laat het.

T­ree­by is Son­dag vir drie we­ke ge­skors na­dat hy ná die wed­stryd uit­ge­wys is.

Ma­ri­us van der West­hui­zen is aan­ge­stel om Sa­ter­dag se der­by tus­sen die Haaie en die S­tor­mers in Dur­ban te be­har­tig.

Mumm word stil ná nog een stryd in Noord­pool

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.