En­gel­se hou a­sem op oor Ja­mes An­der­son

Beeld - - Geklassifiseerd - – S­port­re­dak­sie

Suid­A­fri­ka is reeds sy skerp­ste bou­lan­gel – Da­le S­teyn – kwyt, nou is En­ge­land se krie­ket­span op he­te ko­le oor die fiks­heid van sy groot­ste paal­tjie­vraat voor­dat die toets­reeks teen die Pro­te­as op 6 Ju­lie be­gin.

Die swaai­bou­ler Ja­mes An­der­son, wat met 467 paal­tjies in 122 toet­se spog, het sy reg­ter­lies ge­skeur ty­dens ’n wed­stryd vir sy graaf­skap, Lan­cashi­re, en is nou in ’n stryd teen tyd ge­wik­kel om reg te wees vir die tuis­toets­reeks.

An­der­son het Vry­dag, half­pad deur sy ses­de boul­beurt in ’n stryd teen Yorks­hi­re, die veld ver­laat en ’n skan­de­ring het ag­ter­na die lies­be­se­ring be­ves­tig. Die 34­ja­ri­ge An­der­son het vier van En­ge­land se af­ge­lo­pe 10 toet­se weens ’n skou­er­be­se­ring mis­ge­loop.

Die toet­se teen die Pro­te­as word op Lord’s, T­rent B­rid­ge, die O­val en Old Traf­ford be­slis.

Twee­mi­nuut­nood kos fiets­ry­er by­na voor­sprong

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.