Coet­zee lug­tig vir Frank­ryk se spiertiere

Beeld - - Sport - – Co­bus Claas­sen

Die Ha­ne mag hul­le dalk nie meer soos in die ver­le­de roem op Fran­se flair nie, maar dié span sal aan­staan­de maand oor­ge­haal wees om sy spie­re te bult, waar­sku die S­pring­bok­af­rig­ter, Al­lis­ter Coet­zee.

Die Bok­ke pak Frank­ryk in Ju­nie in ’n reeks van drie tuis­toet­se.

Coet­zee sê hy is on­der geen il­lu­sie oor die uit­da­ging wat wag nie en is van me­ning die Ha­ne kon mak­lik van­jaar die Se­s­na­sie­ti­tel ver­o­wer het.

“Frank­ryk is een van die span­ne wat die mees­te ver­be­ter het in wê­reld­rug­by en ons het dit van­jaar in die Se­s­na­sie­reeks ge­sien.

“Hul­le was baie on­ge­luk­kig om in die eer­ste ron­de teen En­ge­land op T­wic­ken­ham te ver­loor (16­19).

“Die Fran­se het ’n groot en fi­sie­ke span en ons vas­te fa­set­te en ver­de­di­ging sal van groot be­lang moet wees.”

Coet­zee het die Les B­leus se los­trio, Lou­is Pi­ca­mo­les, Ke­vin Gour­don en Da­mien C­hou­ly, en die vleu­el­paar van Fidji­aan­se af­koms, Noa Na­kai­ta­ci en Vi­ri­mi Va­ka­ta­wa, as die Bok­ke se groot­ste strui­kel­blok­ke uit­ge­son­der.

Dit was on­af­wend­baar dat Coet­zee oor sy span se ver­de­di­ging en kon­di­si­o­ne­ring uit­ge­vra sou word. Swak ver­de­di­ging was in 2016 een van die span se groot haak­plek­ke.

“Ons aan­vaar dit as iets wat aan­ge­pak moet word en ons hét. Jy moet ont­hou ver­de­di­ging gaan nie net oor man­op­man­duik­slae nie. Dit gaan ook oor spe­lers se in­ge­steld­heid.

“Ek preek al­tyd oor die reg­te ba­lans tus­sen aan­val en ver­de­di­ging. As jou fo­kus te veel op aan­val is, sal jou ver­de­di­ging daar­on­der ly. Ek glo ons voor­be­rei­ding is deeg­lik.”

S­cott Ro­bert­son, die Cru­sa­ders se af­rig­ter, het vroe­ër ook ge­sê dat die Suid­A­fri­kaan­se Su­per­rug­by­span­ne fik­ser sal moet wees om suk­ses te be­haal.

“Dit is vreemd dat al­mal op en af spring wan­neer die ou van die Cru­sa­ders daar­oor praat. Ons is daar­van be­wus en dit is waar­om ons ver­le­de jaar ’n kon­di­si­o­ne­ringsin­da­ba ge­had het.”

Die Bok­brei­er sê daar is ’n “stan­daard­toets­pro­to­kol” wat al die fran­chi­ses moet na­kom.

“Die spe­lers be­sef die o­nus is op hul­le om fiks ge­noeg te wees om op dié vlak mee te ding.”

Fo­to: GETTY

Die Fran­se weer­ga­we van Son­ny Bill Wil­li­ams: Vi­ri­mi Va­ka­ta­wa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.