KNORMOER

Beeld - - Sport -

V Din­ge is glad nie te wel daar oor­kant in die land van bur­gers en ge­braai­de hoen­der nie. Chrys­ler, Dod­ge en Jeep word deur Fi­at be­sit. Ge­ne­ral Mo­tors het vroe­ër die jaar sy O­pel-han­dels­merk aan Peu­ge­ot ver­koop, en pas sy aan­leg­te in In­dië en Suid-A­fri­ka ge­sluit.

Nou sien Knormoer dat Ford 10% van sy werks­mag in A­me­ri­ka en A­sië gaan be­snoei. Dit kom op so 1 400 pos­te neer.

Knormoer ver­moed kos­te raak bui­te be­heer, ter­wyl in­kom­ste net nie meer ge­noeg groei nie.

Dis ’n moei­li­ke si­tu­a­sie. Net suid­wes van De­troit is San Fran­cis­co waar Elon Musk sy Te­sla­bat­te­ry­mo­tors bou. Met g’n mo- tor-her­koms naas­ten­by soos dié van Ford nie, het Musk as­of van nê­rens ge­kom en die aan­de­le­mark oor­rom­pel met sy Te­sla­han­dels­merk.

Dit is waar Ford tans die seer­ste kry: Te­sla-aan­de­le ga­lop ter­wyl Ford s’n tus­sen rat­te lui­er. ) Knormoer kan maar net die kop skud. ’n Ver­vaar­di­ger bou van­dag nie net meer mo­tors nie. Hy moet ook aan­deel­hou­ers te­vre-

“Nee, die ge­le, as­se­blief.” ’n Han­de­laar in Sin­ga­poer het kor­te met­te van be­perk­te ruim­te ge­maak dank­sy ’n hys­bak­stel­sel vir sy toon­vloer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.