Vreem­de re­ëls? Dié spor­teTe­sla ga­lop het en Ford lui­er

Beeld - - Sport - DINS­DAG Die Yanks slaan te­rug SA­TER­DAG Pst, Fer­ra­ri? Yi­za­pa! 27 Mei Mo­tor­fiet­se: Kruis­ren­ne: 28 Mei Ren­stel­le: Veld­fiet­se: Baan­ren­ne:

staan en die een van 1948 was in al­le­daag­se ge­bruik. In daar­die ja­re moes hy ook die ry­be­wy­se be­har­tig en ek ont­hou hy was nog­al streng. So het een oom ge­kla dat my pa hom al­ler­han­de goed van ee­nen twee­rig­ting­paaie vra, maar hy ry dan net al­tyd in een rig­ting! de stel. Ge­luk­kig vir Te­sla, on­ge­luk­kig vir De­troit. Ge­praat van die A­me­ri­ka­ners en die ge­suk­kel van hul ver­vaar­di­gers. ’n Hof­saak is han­gen­de na­dat ’n ge­skil tus­sen die A­me­ri­kaan­se o­wer­he­de en Fi­at glo nie ten vol­le op­ge­los is na die o­wer­he­de se sin nie.

Die A­me­ri­ka­ners sê Fi­at het ’n kul­me­ga­nis­me in sy 3.0-li­ter-die­sels in­ge­bou. So­wat 104 000 Jeep Grand C­hero­kees en Dod­ge Rams word hier­deur ge­raak.

Die Yanks sê die spe­si­a­le pro­gram­ma­tuur op die blik­brein was be­doel om uit­laat­toet­se te fnuik. Die I­ta­li­a­ners sê weer nee, die blik­brein wou net die en­jin be­skerm as hy hard moet werk (soos as jy ’n boot sleep).

Dit lyk nou of die spul­le­tjie me­kaar in die ho­we gaan ta­kel. Sou die o­wer­he­de wen, kan Fi­at ’n boe­te van $45 000 per mo­tor op­ge­lê word.

Dis nog­al in­te­res­sant om die VW- en Fi­at-ge­val­le met me­kaar te ver­ge­lyk. Waar die Duit­sers da­de­lik als er­ken en skou­spel­ag­tig op die swaard ge­val het, het die I­ta­li­a­ners net bot­weg e­ni­ge aan­spreek­lik­heid ont­ken. ) Knormoer glo glad nie aan JFK, Su­zie ’95 en an­der sa­me­swe­rings­te­o­rieë nie. Maar net toe die I­ta­li­a­ners die ban­krot Chrys­ler om­keer, word hul­le aan­ge­tree oor “kul­le­ry”. Nou toe nou. Hoe ge­maak as jy ’n groot toon­vloer op die piep­klein ei­land Sin­ga­poer be­no­dig?

Mak­lik, het ’n plaas­li­ke han­de­laar in ek­so­ti­ka soos Aston Mar­tins, M­cLa­rens, Fer­ra­ri’s en Porsches ge­sê. En toe ’n hys­bak­stel­sel van 15 ver­die­pings hoog vir sy kar­re ont­werp. Jy druk net die kar se nom­mer, en ’n hys­bak gaan haal hom doer bo en kom laai hom af hier on­der by jou. ) Knormoer won­der of hy nie so iets vir sy ys­kas en bier kan prak­seer nie.

Su­per GP­reeks, Ky­a­la­mi. Ren­ne be­gin om 08:00. Kon­tak Tim by Tim@gas­sports.co.za.

4x4­X­baan­ren­ne, klub­kam­pi­oen­skap, 4x4­baan, Mid­vaal, Ve­ree­ni­ging. Bel Cor­rie Hud­son by 083 327 7701.

F400­ren­stel­klubreeks, Zwart­kops­ren­stel­baan, P­re­to­ria­Wes. Ren­ne be­gin om 08:00. Nog in­lig­ting be­skik­baar by f400chal­len­ge@gmail.com. OP­ en G­rens­streek­kam­pi­oen­skap­ en Al­goa­klubreeks, S­cri­ban­te­ren­stel­baan, Port E­li­za­beth. Bel Roi­ger of Margie S­te­phen by 041 366 1459.

Wes­Kaap­se Mo­to­cross­streek­kam­pi­oen­skap en S­peed­spot­klubreeks by die Zo­ne 7­Mo­to­cross­baan. Bel Ja­net by 083 385 0227.

V­re­den­dal Li­ons­gim­ka­na, mu­ni­si­pa­le teer­aan­loop­baan, noord van V­re­den­dal. Bel Pier­re van der West­hui­zen by 062 181 7327.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.