‘Mar­ta, dié wrak lyk mos nes ’n . . . ’

Beeld - - Sport - Ni­col van der Walt, P­re­to­ria Er­nie Ja­cob­son, Lynn­wood­rif

Die mo­tor in B­ri­an Bar­nes se na­vraag is ’n Hud­son van die laat 1930’s.

Dit kan die agt­si­lin­der­weer­ga­we wees as ’n mens kyk na die nood­wiel-nis op die voor­ste mod­der­skerm wat des­tyds op die luuk­ser weer­ga­wes van dié mo­del­le aan­ge­bring is.

Die he­le ba­ga­sie­bak­dek­sel het oop­ge­maak; van­daar die ga­pen­de o­pe­ning ag­ter. Dis goed om te weet my vrou, Y­von­ne, se neef George Ward is nog aan die gang met mo­tors. Die Karoo-wrak is ’n Ter­rap­la­ne van 1938.

Dit was nog­al ’n Ter­rap­la­ne wat die des­tyd­se Nai­ro­bi-na-Jo­han­nes­burg-ren ge­wen het. Die Ter­rap­la­ne is deur Hud­son ver­vaar­dig en was baie ge­sog as ’n weel­de­mo­tor. Die wrak is ’n 1936-P­ly­mouth. Ken­mer­kend is sy twee nood­wie­le, een elk op die voor­ste mod­der­skerms ge­plaas.

Ek het my eer­ste be­stuur­sles ge­had met so ’n mo­tor, met sy rat­kie­rie op die vloer. Daar­mee het ons el­ke dag van die plaas na die skool ge­reis.

My oor­le­de va­der was die hoof van die des­tyd­se S­teyn­spruit-een­man­skool in die dis­trik T­ha­ba N­chu.

S­te­ve Bas­son, Bloem­fon­tein

Le­sers het fluks B­ri­an Bar­nes se on­be­ken­de mo­tor­wrak help i­den­ti­fi­seer as ’n Hud­son Ter­rap­la­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.