Ons C­hev ry net een pad

Beeld - - Sport - Ina Mon­ti­ni, So­mer­se­tWes (fo­to)

My pa, Pe­trie Mal­her­be, het hier­die 1948 C­hev­ro­let nuut ge­koop en be­stuur tot­dat hy 90 jaar oud was.

Hy is in 1996 op Ga­ries oor­le­de toe hy 92 was. Hy was slegs die twee­de per­soon op Ga­ries wat ’n mo­tor be­sit het.

My pa het baie ja­re lank die dorp se e­nig­ste mo­tor­werk­win­kel be­sit en voor sy deur was om­trent el­ke soort pe­trol­pomp.

La­ter het hy ook ’n 1957 C­hev­ro­let Bel Air en ’n 1967 C­hev­ro­let C­he­v­el­le be­sit. Die nu­wer mo­tors het maar op stal ge-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.