600 kW

Beeld - - Sport -

So­veel krag is on­der die en­jin­kap van jou Mus­tang as jy hom vol­gens die S­hel­by Ter­lin­gua­pak­ket laat om­bou. Ver­stel­ba­re Ei­bach­ve­ring, B­rem­bo­rem­me, ’n nu­we slui­te­we­naar en kos­me­tie­se aan­pas­sings kom als saam met die stel­sel.

Ram­kat! Ford se Mus­tang kan nou met ’n S­hel­by­pak­ket fris­ser word. Hier, kiet­sie­kiet­sie. S­hel­by noem dié pak­ket sy Su­per S­na­ke en hy maak jou Mus­tang die wil­de perd van die buurt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.