FAW SA be­loon met prys

Beeld - - Sport - Mo­tor­re­dak­sie

Die C­hi­ne­se groep FAW het sy Suid-A­fri­kaan­se fi­li­aal pas in C­hi­na met sy ge­sog­te Bes­te Ver­sprei­der-toe­ken­ning be­loon.

Die toe­ken­ning is vroeer van­jaar in C­heng­du oor­han­dig op die FAW­groep se jaar­lik­se be­mar­kings-en-ver­ko­pe­toe­ken­nings­pleg­tig­heid.

Al die ver­sprei­ders van FAW-vrag­mo­tors reg oor die wê­reld het die ge­leent­heid by die ver­vaar­di­ger se hoof­kan­toor in C­hi­na by­ge­woon.

Die toe­ken­ning is ge­doen op grond van die ver­sprei­der se suk­ses in ver­ko­pe, na­ver­ko­pe­diens, die bied van steun­diens­te, on­der­deel­ver­skaf­fing, ver­se­ke­ring en fi­nan­sie­ring.

Dit is in­der­daad ’n om­vat­ten­de ka­te­go­rie wat die pres­ta­sie des te meer be­son­ders maak.

FAW bou se­dert ver­le­de jaar sy vrag­mo­tors by sy eie fa­briek in die Coe­ga-ha­we-ont­wik­ke­lings­dis­trik net bui­te Port E­li­za­beth. Dit is vir die plaas­li­ke, maar ver­al ook die A­fri­ka­mark be­doel.

FAW SA sê die fa­briek het in sy eer­ste jaar van vol­le pro­duk­sie reeds meer as 2 000 vrag­mo­tors hier ge­bou. Hier­van is 200 ver­le­de jaar na mark­te in die res van A­fri­ka ver­skeep.

Die groep het ook ’n nu­we ten­dens ge­sien waar swaar­diens­o­pe­ra­teurs nie meer hul be­stel­lings reg­streeks by C­hi­na plaas nie, maar eer­der in Suid-A­fri­ka.

So­doen­de kry hul­le hul vrag­mo­tors vin­ni­ger af­ge­le­wer dank­sy die kor­ter ver­voer­roe­te, ter­wyl dit hul­le ook ver­voer­kos­tes be­spaar.

Plaas­lik vaar FAW ook goed. Die groep het in Ja­nu­a­rie ’n nu­we ver­koops­hoog­te­punt van 107 een­he­de be­reik, wat in Fe­bru­a­rie ver­be­ter is met 134 ver­ko­pe. ) Die vrag­mo­tor­fa­briek in Coe­ga is twee jaar ge­le­de teen ’n kos­te van $60 mil­joen (so­wat R850 mil­joen) op­ge­rig. On­der­de­le soos en­jins, rat­kas­te en as­se word uit C­hi­na hier­heen ver­skeep waar­na die los de­le in die fa­briek aan­me­kaar­ge­sit word.

Ri­chard Lei­ter, groot­baas van FAW SA, ont­vang vroe­ër van­jaar in C­heng­du, C­hi­na, die groep se toe­ken­ning as bes­te ver­sprei­der.

FAW bou dees­dae selfs sy vrag­mo­tors by sy nu­we aan­leg net bui­te Port E­li­za­beth.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.