PRYS­BO­NAN­ZA: WEN KON­TANT & IN­NI­BOS­KAART­JIES

Beeld - - Front Page -

Beeld be­derf sy le­sers die vol­gen­de paar we­ke met lek­ker pry­se wat jou win­ter sal op­kik­ker.

Tot 22 Ju­lie gee ons tien­tal­le droom­va­kan­sies, In­ni­bos-kaart­jies en kon­tant weg in ons groot Prys­bo­nan­za.

Neem so deel:

Ons steek el­ke dag ’n sleu­tel­woord in die koe­rant weg.

Om ’n kans te hê om ’n prys te wen, SMS die sleu­tel­woord, jou naam en van, as­ook waar jy woon na 35986.

El­ke SMS kos R1,50 en die SMS-lyn sluit daag­liks 00:00.

Lees die be­pa­lings en voor­waar­des op Beeld se Fa­ce­book­blad.

Dít kan jy van­dag wen:

) Vyf dub­bel­kaart­jies wat vir jou toe­gang sal gee tot die In­ni­bos-kuns­te­fees se fees­ter­rein vir 5 Ju­lie, as­ook die goue sir­kel (die bes­te kaart­jies wat jy kan kry) vir die Huis­ge­noot Af­skop­kon­sert by die ge­wil­de S­tan­dard Bank-hoof­ver­hoog wat daar­die aand plaas­vind. Op die ver­hoog is Jos­hua na die Re­ën, Jay, Pie­ter Koen, An­driet­te, Bob­by van Jaars­veld, Bok van B­lerk en Broers.

In­ni­bos, wat van­jaar van 5 tot 8 Ju­lie in M­bom­be­la plaas­vind, is on­langs vir die der­de keer op die kykNET Fi­ës­ta­prys­uit­de­ling aan­ge­wys as Suid-A­fri­ka se ge­wild­ste kuns­te­fees.

Dag- en week­kaart­jies is by Com­pu­tic­ket be­skik­baar. ’n Dag­kaart­jie gee jou toe­gang tot die fees­ter­rein en sluit die aand se kon­sert op die S­tan­dard Bank-ver­hoog in.

’n Week­kaart­jie gee jou die he­le week toe­gang tot die fees­ter­rein en el­ke aand se fees­ter­rein­kon­sert. ) Een prys van R2 000 kon­tant en twee pry­se van R1 000 kon­tant, ge­borg deur Beeld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.