Veld­tog vir be­mag­ti­ging van tie­ner­mei­sies vier 15de be­staans­jaar

Beeld - - Nuus -

’n Groep tie­ner­mei­sies gis­ter op die trap­pe van die U­nie­ge­bou in P­re­to­ria vir die vyf­tien­de jaar­lik­se veld­tog Ta­ke a Gi­rl C­hild to Work Day, wat deur Cell C ge­borg word. Pas­lik het 15 voor­aan­staan­de vrou­li­ke sa­ke­lei­ers en be­ken­de per­soon­lik­he­de die mei­sies ge­ïn­spi­reer. On­der hul­le was adv. Bu­si­si­we Mkhwe­ba­ne, die o­pen­ba­re be­sker­mer, Val Bo­je, re­dak­teur van P­re­to­ria News, en die eer­ste swart Suid­A­fri­kaan­se vrou­li­ke vlie­ë­nier, Asnath Ma­ha­pa. Be­ken­de Suid­A­fri­kaan­se skoon­he­de en lei­ers het nie die ge­leent­heid om die tie­ners te kan tou­wys maak, mis­ge­loop nie. Hier is, saam met die tie­ners en van links, T­ha­ta Ke­no­si (Mej. Botswa­na), De­mi­Leigh Nel­Pe­ters (Mej. Suid­A­fri­ka), M­poi Ma­hao (Mej. Le­so­tho), as­ook Su­san S­ha­ban­gu, mi­nis­ter van vroue in die pre­si­den­sie, Li­zel­le Ester­hui­zen (Mej. Na­mi­bië), Su­zet­te van der Mer­we van Cell C en Jen­ny S­chrei­ner, di­rek­teur­ge­ne­raal in die de­par­te­ment van vroue.

Fo­to: YOLANDA VAN DER STOEP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.