Fis­her sou hoof­rol speel in vol­gen­de ‘S­tar Wars’

Beeld - - Nuus - – Reu­ters

“Ek be­ter die hoof­rol in die ne­gen­de S­tar Wars speel,” het Car­rie Fis­her kort voor haar dood ver­le­de jaar ge­sê.

Sy sou, sê Kathleen Ken­ne­dy van Lu­cas­film in ’n on­der­houd met Va­ni­ty Fair. Fis­her het be­kend ge­word as prin­ses Leia in die oor­spronk­li­ke S­tar Wars- reeks van 1977 tot 1983.

Haar to­ne­le as genl. Leia Or­ga­na vir die agt­ste rol­prent, The Last Je­di, is voor haar dood ver­le­de jaar klaar ver­film.

Die be­son­der­he­de van The Last Je­di, wat op 15 De­sem­ber uit­ge­reik word, word nog ge­heim ge­hou.

Va­ni­ty Fair sê Fis­her se rol is “aan­gry­pen­der: ’n af­skeid van die ak­tri­se en die ka­rak­ter”.

Die ne­gen­de rol­prent word in Mei 2019 uit­ge­reik.

Fo­to: REU­TERS

Car­rie Fis­her

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.