Ver­ho­ging te­rug­ge­trek

Beeld - - Nuus -

Her­man Mas­ha­ba, bur­ge­mees­ter van Jo­han­nes­burg, het gis­ter aan­ge­kon­dig hy het die 38%­ver­ho­ging wat aan sy per­so­neel­hoof toe­ge­ken is, te­rug­ge­trek.

Die EFF het Dins­dag met die be­gro­tings­re­de aan­ge­dring op ant­woor­de oor waar­om Mi­cha­el Beau­mont, per­so­neel­hoof, in die eer­ste maand van sy aan­stel­ling ’n ver­ho­ging van so­wat R500 000 ge­kry het.

Op gis­ter se ver­ga­de­ring het ver­al die ANC en die EFF, die DA se “stra­te­gie­se ven­noot” in die ad­mi­nis­tra­sie, Mas­ha­ba daar­van be­skul­dig dat hy nie die reg­te werk­wy­se ge­volg het nie.

Mas­ha­ba het ge­sê hy het be­grip vir die on­te­vre­den­heid en is daar­om be­reid om die be­sluit te her­roep. Hy het eg­ter vol­ge­hou hy het in goe­der trou op­ge­tree.

Hy het ge­sê hy sal nie toe­laat dat daar teen Beau­mont, wat sy pos in “vy­an­di­ge om­stan­dig­he­de” aan­vaar het, ge­dis­kri­mi­neer word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.