IVP wen 14 wy­ke, stof ANC uit in N­qut­hu

Beeld - - Nuus - – News24

Die IVP het 14 van die 17 wy­ke in die tus­sen­ver­kie­sing in die N­qut­hu-mu­ni­si­pa­li­teit ge­wen en die ANC drie.

Die K­wa­Zu­lu-Na­tal­se re­ge­ring het die mu­ni­si­pa­le raad in Fe­bru­a­rie ont­bind om­dat hy se­dert toe nog nie ’n bur­ge­mees­ter of spea­ker aan­ge­wys het ná die mu­ni­si­pa­le ver­kie­sing in Au­gus­tus 2016 nie.

In daar­die ver­kie­sing het die IVP 14 se­tels ge­wen, die ANC drie, die NFP twee en die DA en die EFF elk­een een.

Die tus­sen­ver­kie­sing het 17 wy­ke in­ge­sluit en 16 se­tels vir pro­por­si­o­ne­le ver­teen­woor­di­ging in die raad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.