Die na­week

Beeld - - Vrydag -

Die Rooy­kos­mark gaan weer op Son­dag 28 Mei van­af 09:00­15: 00 by die Van Rooy­en­saal in Piet Bos­man­straat, Pot­chef­stroom, plaas­vind. Pro­duk­te soos eg­te Hol­land­se stroop­wa­fels, boe­re­wors­rol­le, vul­len­de Hol­land­se kro­ket­te, Ma­lei­se lam­sker­rie, ge­vul­de pan­ne­koek, bees­stert met stamp­mie­lies en a­ro­ma­tie­se kof­fie is be­skik­baar, as­ook po­nie­rit­te vir die kin­ders. Daar sal ook hand­werk­stal­le­tjies wees en ’n ver­skei­den­heid Tup­per­wa­re, as­ook ’n kuns­uit­stal­ling deur Mal­colm Co­wan Art en an­tie­ke meu­bels. Gra­tis toe­gang. ’n Ver­skei­den­heid wyn en bier sal be­skik­baar wees. Bel Ta­nia by 079 918 2092 vir meer in­lig­ting of be­soek die Fa­ce­book­blad Rooy Food Mar­ket. Die Roots of Hu­man­kind­mu­siek­fees op 27 Mei in die Ni­rox­beeld­hou­park in die Wieg van die Mens­dom bied ’n he­den­daag­se blik op dié an­tie­ke plek deur in­heem­se klank en rit­me te vier. Dit be­staan uit on­der meer ’n kuns­uit­stal­ling, en mu­si­kan­te soos P­hi­lip Ta­ba­ne, Ma­da­la Ku­ne­ne, Pops Mo­ha­med, Ur­ban Vil­la­ge, S­ko­ro­ko­ro En­sem­ble en Ta­bia tree op. Die hek­ke maak om 10:00 oop en die mu­siek be­gin om 11:00. Kaart­jies kos R330 aan­lyn en R360 by die hek. Kin­ders jon­ger as 12 be­taal half­prys en kin­ders jon­ger as twee jaar het gra­tis toe­gang. Be­soek a­cou­sti­csnow.org om te be­spreek. Lie­we Hek­sie kui­er Sa­ter­dag in die Pier­neef­te­a­ter in P­re­to­ria met die pro­duk­sies en

Dit be­gin om 10:00 en kaart­jies kos R70. Sa­ter­dag­aand bied die te­a­ter

met Wil­lie S­trauss aan. S­trauss sing oor kos en die le­we en hou ’n kos­de­mon­stra­sie en men­se kan sy ge­reg­te proe. Dit be­gin om 19:00 en kaart­jies is R100. Die coun­try­le­gen­des Jo­dy Way­ne en die D­re­am Mer­chants (Bil­ly For­rest, Bob­by Louw) het in die 1960’s naam ge­maak. Dit be­gin Son­dag om 15:00 en kaart­jies kos R85. Ska­kel 012 329 0709 of stuur e­pos na in­fo@pier­neef­te­a­ter.co.za om te be­spreek. Kom stap Son­dag saam deur Mel­vil­le, een van Jo­han­nes­burg se oud­ste en be­slis in­te­res­sant­ste voor­ste­de. Be­leef hier­die mi­kro­kos­mos van Jo­han­nes­burg en Suid­A­fri­ka en hoor van die ont­staan, ar­gi­tek­tuur en men­se wat hier­die “dor­pie in die stad” so u­niek maak. Nel Re­de­ling­huys, die gids, was voor­heen ’n ge­skie­de­nis­do­sent en is tans ’n ge­re­gis­treer­de toer­gids. Hier­die toer word ook op 25 Ju­nie en 30 Ju­lie aan­ge­bied. Die toer be­gin stip­te­lik om 13:30 en die kos­te is R90 per per­soon, wat ver­ver­sings ná die toer in­sluit. Bel Nel by 083 373 0159 of 011 726 1448 vir meer in­lig­ting en om te be­spreek. C­harl du P­les­sis is die eer­ste pi­a­nis te wê­reld om op Ta­fel­berg kla­vier te speel en op 27 Mei keer hy en sy trio te­rug na die At­ter­bu­ry­te­a­ter in P­re­to­ria om die nu­we reeks van Ba­ro­que­s­wing­mu­siek be­kend te stel, as­ook jazz­guns­te­lin­ge te laat hoor. Wer­ner S­pies (kon­tra­bas) en Hugo Ra­dyn (trom­me) is reeds 11 jaar le­de van die trio wat al op drie vas­te­lan­de ge­speel het. Die trio het al ’n Fi­ës­ta­, G­hoe­ma­ en Sa­ma­prys ge­wen en vyf al­bums uit­ge­reik. Hul­le tree net een keer hier op. Die ver­to­ning be­gin om 20:00 en kaart­jies kos R230. Be­spreek by Com­pu­tic­ket.

’n Werk deur X­han­ti Z­we­len­da­ba wat Sa­ter­dag by die Ni­rox­beeld­hou­park te sien is.

Fo­to: BERNARD BRAND

Die C­harl du P­les­sis­trio.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.