Die aan­slag van klin­gels, ken­wy­sies

Beeld - - Kommentaar - RS, Ri­vo­nia

Hoor, hoor, An­ne­ma­rie van der Walt (25.05), oor al die oor­ver­do­wen­de en oor­da­di­ge klin­gels, ken­wy­sies, aan­kon­di­gings en ad­ver­ten­sies!

Voeg by die aan­bie­ders met el­le­lan­ge in­lei­dings, op­som­mings, eie o­pi­nies en kom­men­ta­re. En ver­geet ook nie die­self­de en selfs meer­de­re aan­slag op die TV nie.

Ook is daar die klank­teg­ni­ci wat van die be­gin af nog nooit die klank­ge­hal­te en -sterk­te kon be­heer nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.