Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad - – Da­nie Eras­mus, K­riel – Wil­lem, Piet Re­tief – EVH, Pta – Lu­ke, Be­la­Be­la – Es­ti, Pta – Lin­den­per­so­neel­lid – Gys, Mid­del­burg – Wil­ma, Wit­bank – Mar­tie – ’n Gars­fon­tein­in­wo­ner – Le­ser – Die S­mit­te van Con­stan­ti­a­park – Chi­rurg se se­kre­ta­res­se – Sam S­choem

SMS’e kos R1,50 SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie. V Ben N­gu­ba­ne se am­per waan­sin­ni­ge lo­ja­li­teit aan B­ri­an Mo­le­fe moet se­ker­lik waar­sku­wings­lig­te laat aan­gaan. Hy behoort on­der­soek te word.

VDie Gup­ta­slang seil ver in staats­on­der­ne­mings in. Nou glad in De­nel. Wan­neer kap hul­le die skelms se kop af?

VMet al die op­roer in die land, waarom is die ANC so stil? Hoe­kom be­soek hul­le nie die men­se en voer ge­sprek­ke wat uit­ge­saai word met hul­le nie? Of is die ANC te bang?

VE­s­kom se top­be­stuur wil nog meer pres­ta­sie­bo­nus­se hê as die R73 mil­joen wat reeds uit­be­taal is se­dert beurt­krag be­gin het. Hul­le sien net die en­ke­le pres­ta­sie raak, maar wat van die me­nig­te fou­te soos oor­be­ste­ding, ver­dag­te kon­trak­te, Mo­le­fe en nog baie meer?

VIn­fla­sie daal. Rê­rig? Hoe­kom voel die ge­brui­ker dit nie?

VEk word so kwaad as daar al­e­wig na die a­part­heids­re­ge­ring ver­wys word as ook kor­rup. Daar was ge­val­le wat on­der­soek is en tronk­straf op­ge­lê is. Om die ou re­ge­ring som­mer kor­rup te noem, is ab­so­luut on­reg­ver­dig en ek wens die­

VRo­nel de Wet, jul­le het die uit­da­gings al­ler­mins kaal­vuis ge­pak. Jul­le het jul­le oor­ge­gee aan ’n rug­graat­lo­se on­der­wys­de­par­te­ment en ’n on­der­wys­man by uit­stek aan wol­we uit­ge­le­wer. Jor­rie, al­les van die bes­te.

VBaie dan­kie aan Tshwa­ne se mu­ni­si­pa­le per­so­neel vir die spoe­di­ge her­stel van krag­toe­voer in die oos­te. Puik werk!

VBaie dan­kie, Piet Byl, vir al­les wat jy vir SA ge­doen en be­te­ken het. Rus in v­re­de. Aan E­li­ze, ons in­ni­ge mee­ge­voel.

VHi­a­sin­te op die Hart­bees­poort­dam: Be­no­ni se dam­me het die­self­de pro­bleem ge­had! Hul­le het ’n ma­sjien ge­kry wat van die hi­a­sin­te ont­slae ge­raak het. Die dam­me hier is nou nog sil­wer­skoon en son­der hi­a­sin­te!

VKan wa­ter­hi­a­sin­te nie ver­werk word tot voer nie?

VS­tem heel­har­tig met An­ne­ma­rie van der Walt

VDan­kie, Pe­tro Han­sen, vir jou skry­we oor die om­gee­dok­ter. Ons ge­sin het ook so ’n dok­ter, Han­dri, wat moei­te doen, mooi ver­dui­de­lik en op­roe­pe maak om te hoor hoe dit met die pa­si­ënt gaan. Hoe­ra vir sul­ke dok­ters! Al­mal is nie geld­wol­we nie.

VPe­tro Han­sen, ek re­ken dr. Van Rooy­en behoort sy 30 pa­si­ën­te se fa­mi­lie da­rem ten min­ste drie keer per dag te bel.

VSo­dra die boon­ste vier op die Pro­tea­kolf­lys uit is, is die kolf­beurt ver­by. Du­miny en Mil­ler is erg wis­sel­val­lig en dra nie veel by nie. As hul ver­to­nings nie ver­be­ter nie, sien ek swa­rig­heid vir die Pro­te­as.

VFran­cois Bek­ker, S­pur het ver­kla­rings uit­ge­reik en men­se S­pur ver­bied voor­dat hul­le die saak on­der­soek het. Kin­dertwak het hul­le op­ge­blaas. Ons staan saam. Van Ton­der moet waai.

VWaar is die men­se wat so hard ge­skreeu het om S­pur te boi­kot? Hoe­kom boi­kot hul­le Ford nie oor die on­reg wat Ford die Jim­my­

VLe­ser S, nie al­mal voel soos jy oor po­ë­sie en pro­sa nie. Ek hou nog­al van Ma­ri­ta van der Vy­ver.

VKan ie­mand wat in­ge­lig is as­se­blief vir ons Trans­net­pen­si­oe­na­ris­se sê wat aan­gaan? Of soos dit vir ons lyk niks aan­gaan met kla­s­ak­sie. Sal tog so baie graag wil weet.

VHen­nie oor be­hept­heid met B­rit­te: Ek boi­kot tyd­skrif­te. Ek het nie in SA groot­ge­word nie en het die A­fri­ka­ner se tra­gie­se ge­skie­de­nis leer ken uit boe­ke/mu­seums. Net on­in­ge­lig­tes kan die im­pak tot van­dag op hul volk nie be­sef nie.

VNa aan­lei­ding van Hen­nie van T­he­re­sa­park se sie­ning oor die En­gel­se: Ag, Hen­nie, hoe­veel hon­derd jaar wil jy ou ko­nin­gin Vic­to­ria nog ver­ant­woor­de­lik hou? Sy is al lan­ger dood as wat jy be­staan.

VSe­we uit 15 SMS’e gaan oor rug­by! Ag­ge nee! Is daar nie iets be­ters wat kan in­stuur nie?

Ma­ri­ta van der Vy­ver

Piet By­le­veld

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.