Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Roem sy hei­li­ge Naam, laat dié wat die teen­woor­dig­heid van die He­re soek, bly wees. Soek hulp en be­sker­ming by die He­re, soek ge­du­rig sy teen­woor­dig­heid . . . Prys die He­re om die eer van sy Naam! Kom na Hom toe, bring vir Hom of­fers! Buig voor die He­re by sy hei­li­ge ver­sky­ning; be­toon eer­bied aan Hom, al­mal op aar­de. – 1 Kron. 16:10, 11, 29, 30

Ek ont­hou wat U ge­sê het: “Jul­le moet My kom dien!” Ek is hier om U te dien, He­re. – Ps. 27:8

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.