Ma­lick se ‘Song to Song’ draai

Beeld - - Kuns & Vermaak -

Mu­siekster­re soos Flo­ren­ce Welch, Pat­ti S­mith, Ig­gy Pop, The Black Lips, Alan Pa­lo­mo, John Lydon, F­lea, S­pank Rock, Te­gan Quin, Sa­ra Quin, An­tho­ny Kie­dis, C­had S­mith, Josh K­ling­hof­fer, E­rik S­pra­gue en Big F­ree­dia speel elk­een ’n k­lein rol in die re­gis­seur Ter­ren­ce Ma­lick se ro­man­tie­se mu­siek­dra­ma Song to Song.

Drie jaar na­dat hy dit ver­film het, het hy steeds aan sy prent ge­wer­skaf.

Dit is ’n in­ten­se lief­des­dra­ma oor ver­lei­ding en ver­raad wat af­speel teen die ag­ter­grond van Ma­lick se tuis­dorp Aus­tin in Tex­as.

Die sto­rie wen­tel om die suk­ke­len­de lied­jie­skry­wers Faye (Roon­ey Ma­ra) en BV (Ry­an Gos­ling), as­ook die mu­siek­mag­naat Cook (Mi­cha­el Fass­ben­der) en R­hon­da, sy ge­lief­de (Na­ta­lie Port­man).

An­der spe­lers sluit in Ca­te Blan­chett, Val Kil­mer en Hol­ly Hun­ter.

Ak­teurs en mu­siekster­re soos Chris­ti­an Ba­le, Ha­ley Ben­nett, Be­ni­cio del Toro, Ar­ca­de Fi­re, Iron & Wi­ne, F­leet Foxes, Boyd Hol­brook, T­re­van­te R­ho­des en An­ge­la Bet­tis is uit die fi­na­le rol­prent ge­sny.

Ma­lick is be­kend om rol­pren­te soos Bad­lands (1973), Days of He­a­ven (1978), The T­hin Red Li­ne (1998), The New Wor­ld (2005) en The Tree of Li­fe (2011).

Jor­dan Hoff­man van The Gu­ar­di­an gee Song to Song vier uit vyf ster­re en noem dit “’n sto­we­ge­reg van skoon­heid en on­ge­luk­kig­heid”.

Ann Hor­na­day van The Washing­ton Post sê dit is tyd dat Ma­lick te­rug­keer na die ou fun­da­men­te­le bou­ste­ne van ’n goeie sto­rie en be­hoor­lik om­lyn­de ka­rak­ters.

“Dit het hom voor­heen goed ge­dien. Op die oom­blik, soos Faye in die be­gin van die prent sê, tas hy in die lug rond.”

Die prent is van van­dag land­wyd in te­a­ters te sien.

Vlerke vir al­mal deur Ma­ri­on Ers­ki­ne.

Ry­an Gos­ling en Roon­ey Ma­ra in ’n to­neel uit die mu­siek­dra­ma van die ek­sen­trie­ke re­gis­seur Te­ren­ce Ma­lick Song to Song

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.