Pen­si­oen­geld van mil­jar­de ran­de lê en wag vir myn­wer­kers

Beeld - - Sake Nuus -

So­wat 332 580 myn­wer­kers en hul ge­sin­ne het nog nie R4,7 mil­jard van vyf pen­si­oen­ en voor­sorg­fond­se ge­ëis nie.

Dit is gis­ter ge­sê op die jaar­ver­ga­de­ring van die Ka­mer van Myn­we­se. Dit is ’n groot pro­bleem wat wer­kers in ar­moe­de laat ter­wyl daar geld vir hul­le be­skik­baar is.

Die kan­toor van die pre­si­dent het in A­pril ge­sê die be­drag is na­der aan R10 mil­jard.

Ro­ger Bax­ter, uit­voe­ren­de hoof van die ka­mer, sê van die myn­wer­kers het op­hou werk, weg­ge­trek en nooit hul pen­si­oen gaan eis nie. Van dié geld kom al van 1970.

“Hul­le weet nie hul­le is daar­op ge­reg­tig nie, of waar die per­soon dood is, weet hul fa­mi­lie nie hul­le kan dit eis nie,” sê hy.

Bax­ter het ook daar­op ge­wys die ka­mer glad nie be­heer het oor die pen­si­oen­fond­se nie. “Ons pro­beer die fond­se help om die men­se op te spoor.”

Nog ’n uit­da­ging is om die do­ku­men­ta­sie te kry wat hul­le in staat sal stel om voor­de­le aan die wer­ker of sy of haar fa­mi­lie te be­taal.

“Die af­ge­lo­pe twee jaar het die vyf fond­se on­ge­veer 10 000 be­voor­deel­des ge­ï­den­ti­fi­seer en so­wat R65 mil­joen is aan hul­le be­taal.”

Die ka­mer sê hy werk ook on­ver­poos daar­aan om die de­par­te­ment van ge­sond­heid by te staan om oud­myn­wer­kers wat deur die Wet op Be­roep­siek­tes in my­ne en aan­leg­te ge­dek word te help om hul voor­de­le te eis. ­ El­vi­ra Wood

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.