I­de­a­le ge­sins­huis kom on­der die ha­mer

Beeld - - Eiendomme Veilings -

’n Ruim huis in Wa­ver­ley in Jo­han­nes­burg word vol­gen­de week deur Park Vil­la­ge Aucti­ons (PVA) op­ge­veil. Dit is i­de­aal vir ’n ge­mak­li­ke ge­sins­le­wen­styl, sê Jaco du Toit van PVA.

Dié en­kel­ver­die­ping­huis in Mur­ray­straat het ’n in­gangs­por­taal, ’n sit­ka­mer, ’n eet­ka­mer, ’n ge­sins­ka­mer, ’n kom­buis, drie slaap­ka­mers (waar­van die hoof­slaap­ka­mer sy eie bad­ka­mer het), ’n bad­ka­mer, ’n stu­deer­ka­mer, ’n gas­te­toi­let, ’n gas­tes­ui­te met ’n bad- en ’n pak­ka­mer, en ’n pa­tio met ’n braai­ge­bied.

Ver­der is daar twee dub­bel­mo­tor­hui­se, huis­hulp­ver­blyf en ’n swem­bad. Die to­ta­le eien­dom be­slaan 1 564 m².

“Die huis het ’n goeie uit­leg, waar die ruim ka­mers op die ag­ter­tuin en die swem­bad uit­kyk,” sê Du Toit. Hy meen dit is ge­skik vir die ge­sin wat van ruim­te en ont­haal hou.

Die ge­bied is sen­traal ge­leë en na aan ver­skeie ge­ves­tig­de sko­le en win­kel­sen­trums.

Die vei­ling word op 30 Mei om 11:00 op die per­seel van die eien­dom ge­hou. Die huis kan Son­dag van 12:00 tot 16:00 be­sig­tig word.

Be­lang­stel­len­de par­tye kan ook die huis op PVA se web­werf, www.park­vil­la­geaucti­ons.co.za, be­sig­tig deur die ver­wy­sings­nom­mer 12758 te ge­bruik.

Vir meer in­lig­ting, ska­kel 011 789 4375.

Dié ruim huis in Wa­ver­ley in Jo­han­nes­burg word op 30 Mei deur Park Vil­la­ge Aucti­ons op­ge­veil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.