Be­leg­ging in K­lein­mond op­ge­veil

Beeld - - Eiendomme Veilings -

’n Veel­sy­di­ge huis in K­lein­mond, wat as een groot wo­ning of drie af­son­der­li­ke woon­een­he­de ge­bruik kan word, word per stil­le ten­der deur Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe op­ge­veil.

Die eer­ste een­heid is op die grond­vloer aan die lin­ker­kant van die eien­dom. Dit het drie slaap­ka­mers, twee bad­ka­mers, ’n oop­plan-si­ten-eet­ka­mer, ’n kom­buis en ’n pri­va­te pa­tio met ’n braai.

Die twee­de een­heid op die boon­ste vloer aan die lin­ker­kant van die eien­dom, het die­self­de sa­me­stel­ling as die eer­ste een­heid en ’n bal­kon met a­sem­ro­wen­de uit­sig­te.

Die der­de een­heid is ’n en­kel­per­soon­een­heid aan die reg­ter­kant op die boon­ste vloer. Dit het ’n oop­plan-sit-en-eet­ma­ker wat ’n kom­buis in­sluit en ’n pri­va­te pa­tio met ’n braai.

Die huis het ’n ge­ves­tig­de tuin en drie mo­tor­hui­se.

Die huis is groot en lyk soos ’n vil­la, sê Ta­nya Jo­va­no­vski, fran­chi­se­hou­er van Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe. Die huis be­slaan 518 m² en die erf 654 m². Raw­son be­skou dit as ’n goeie be­leg­gings­ei­en­dom met pa­no­ra­mie­se berg- en see-uit­sig­te.

Een­heid een word tans teen R6 500 per maand ver­huur tot Ja­nu­a­rie 2018.

Die vei­ling is per stil­le ten­der en die sper­tyd vir aan­bie­dings is 31 Mei om 12:00.

Die re­ser­we­prys is R2,7 mil­joen, maar al­le aan­bie­dings sal oor­weeg word. Aan­bie­dings kan by die Raw­son-ei­en­doms­groep se hoof­kan­toor by Hoof­weg 22, Ron­de­bosch, af­ge­le­wer word.

Vir meer in­lig­ting of om ’n af­spraak te re­ël om die eien­dom te be­sig­tig, ska­kel vir Keith E­vans of Ta­nya Jo­va­no­vski by on­der­skei­de­lik 082 749 9284 en 021 837 1700.

Die veel­sy­di­ge huis in K­lein­mond in die WesKaap word per stil­le ten­der deur Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe op­ge­veil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.