Ge­sog­te kuns on­der die ha­mer

Beeld - - Veilings -

Sand­ton Aucti­o­neers gaan hier­die na­week op sy maan­de­lik­se ka­ta­lo­gus­ver­ko­ping ’n in­druk­wek­ken­de ver­sa­me­ling kuns en de­ko­ra­tie­we kuns van die hand sit.

On­der die ge­sog­te kuns­te­naars tel A­dri­aan Bos­hoff, G­re­goi­re Boon­zai­er, Frans Cla­er­hout, WH Coet­zer, Por­t­chie, Ig­na­ti­us Marx en ve­le meer.

’n Hoog­te­punt gaan Er­rol Boy­ley se Catt­le in a Field wees.

Ook ’n groot ver­sa­me­ling Per­sie­se en Oos­ter­se mat­te in ver­skeie groot­tes en kleu­re, af­koms­tig uit ver­skil­len­de stre­ke, sal te koop wees.

Al die mat­te en skil­de­rye kom met waar­da­sie- en egt­heid­ser­ti­fi­ka­te.

Die vei­ling word oor­mô­re (27 Mei) en Son­dag 28 Mei om 10:30 in die Li­fe­sty­le-kuns­ga­le­ry in die Li­fe­sty­le-tuin­sen­trum in Rand­park­rif in Jo­han­nes­burg ge­hou.

Die ar­ti­kels kan op al­bei dae ’n uur voor­dat die ver­ko­ping be­gin, be­sig­tig word.

Bel Ali K­han­se­fid by 083 231 0729 vir meer in­lig­ting.

Die ka­ta­lo­gus kan by www. sand­to­naucti­o­neers.com af­ge­laai word.

Er­rol Boy­ley se Catt­le in a Field kan die na­week op Sand­ton Aucti­o­neers se vei­ling op­ge­raap word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.