Vuur­warm vei­ling die na­week

I­tems wat hart vin­nig laat klop

Beeld - - Veilings - Dié Kin­der­by­bel kom on­der die ha­mer.

Die eer­ste kou­e­front kon dalk al ge­kom en ge­gaan het, maar die vei­lings by Old Jo­han­nes­burg Wa­re­hou­se Af­sla­ers raak net war­mer. Die na­week van 27 en 28 Mei lê op­win­den­de vei­lings­pret voor met ’n ver­skei­den­heid in­te­res­san­te i­tems wat oor twee dae op­ge­veil word.

Op Sa­ter­dag 27 Mei om 09:30 be­gin die vei­ling met ’n e­klek­tie­se ver­sa­me­ling oud­he­de – prag­ti­ge sil­wer­stuk­ke, ’n groot ver­sa­me­ling Wood­stock-glas, ke­ra­miek­wa­re, uit­son­der­li­ke meu­bels, vin­ta­ge pels­jas­se, Ard­mo­re, Bac­ca­rat-kris­tal, Mu­ra­no-glas en baie meer.

’n Ver­skei­den­heid kuns­boe­ke en ’n groot ver­sa­me­ling an­tie­ke leer­ge­bon­de By­bels voeg iets vir die bi­bli­o­fie­le by.

Om 13:00 op die­self­de dag be­gin die kuns­ses­sie met meer as 120 lot­te tra­di­si­o­ne­le en kon­tem­po­rê­re Suid-A­fri­kaan­se en in­ter­na­si­o­na­le kuns deur on­der an­de­re G­re­goi­re Boon­zai­er, Ti­nus de Jongh, Chris­to­pher Tug­well, A­dri­aan Bos­hoff, Chris­ti­aan Ni­ce, Pie­ter van der West­hui­zen en Ma­rie Ver­meu­len-B­reedt. Twee noe­mens­waar­di­ge een­ma­li­ge dra­ba­re beeld­hou­wer­ke van Nor­man Cat­her­i­ne kan baie aan­dag t­rek.

Op die twee­de dag, Son­dag 28 Mei, be­gin die ver­rig­tin­ge weer om 09:30. ’n S­kat­kis van meu­bels, ke­ra­miek, glas, al­ge­me­ne kuns en meer sal vei­ling­gan­gers vir ure be­sig hou. Ny­wer­heids­meu­bels uit ’n voor­ma­li­ge druk­kers­huis hou die ses­sie in­te­res­sant.

Soos ge­woon­lik be­gin die al­leen­staan­de ju­we­liers­wa­re-, e­del­ge­steen­te- en hor­lo­sie­ses­sie om 12:00. Dit is die groot­ste ju­we­le­ses­sie tot dus­ver met net meer as 300 glin­ste­ren­de lot­te wat wag om voor­ne­men­de ko­pers te ver­sier.

In die­self­de ses­sie sal hor­lo­sie­ver­sa­me­laars mee­ge­voer word deur die vol­gen­de han­dels­na­me: O­me­ga, Fré­dé­ri­que Con­stant, Lon­gi­nes, Ga­ga Mi­la­no, Mi­chel Her­be­lin en meer. Die ses­sie word ver­der ver­sterk deur die by­voe­ging van klas­sie­ke ont­wer­pers­hand­sak­ke en -beur­sies deur on­der an­de­re Guc­ci, Lou­is Vuit­ton en Mi­cha­el Kors.

Be­sig­ti­ging is Don­der­dag 25 en Vry­dag 26 Mei van 08:30 tot 16:00. Op vei­lings­dae is dit oop van­af 08:30 tot die vei­ling om 09:30 be­gin. Vei­li­ge be­waak­te par­ke­ring is reg­oor die pad van die pak­huis be­skik­baar. Re­gis­tra­sie vir die vei­ling is gra­tis. Al­le ka­ta­lo­gus­se kan aan­lyn be­sig­tig word op die web­werf www.old­j­waucti­o­neers.com.

Vir die­ge­ne wat nie die vei­ling kan by­woon nie, is daar ’n ge­rief­li­ke aan­lyn kom­mis­sie­bodin­stru­ment op die web­werf.

Vir meer in­lig­ting ska­kel 011 836 1650 of stuur e-pos na in­fo@old­j­waucti­o­neers.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.