Voer­tuie, tyd­deel en an­der los ba­tes te kry

VEI­LINGS

Beeld - - Veilings -

Op 1 Ju­nie gaan Van’s Aucti­o­neers ’n groot ver­skei­den­heid ba­tes op sy maan­de­lik­se los­ba­te­vei­ling in Mon­ta­na in P­re­to­ria ver­koop.

Vol­gens Van’s is dié ’n gul­de ge­leent­heid wat voor­ne­men­de ko­pers van voer­tuie, tyd­deel en an­der los ba­tes nie moet mis­loop nie.

On­der die voer­tuie tel ’n 2015Jeep C­hero­kee, ’n 2012-Hyun­dai H1, ’n Ford Fu­si­on en ’n Ford T­rend, as­ook Toyo­ta- Nis­san- en Mit­subis­hi-bak­kies en ’n Hyun­dai-val­kant­vrag­mo­tor.

Tyd­deel in ’n luuk­se twee­slaap­ka­mer­een­heid in Mar­ga­te aan die suid­kus van K­wa­Zu­lu-Na­tal gaan ook be­skik­baar wees, as­ook ’n groot hoe­veel­heid huis­hou­de­li­ke- en kan­toor­meu­bels, ver­skeie sport­me­mo­ra­bi­lia, ge­reed­skap, bou­ma­te­ri­aal en ve­le meer.

Die vei­ling word op 1 Ju­nie om 10:30 by Van’s se per­seel in Mon­ta­na ge­hou.

Be­sig­ti­ging vind die vo­ri­ge dag plaas.

Vir meer in­lig­ting ska­kel 012 548 1748 of be­soek Van’s se web­werf of so­si­a­le me­dia.

Van die voer­tuie wat op 1 Ju­nie by Van’s Aucti­o­neers se maan­de­lik­se los­ba­te­vei­ling in Mon­ta­na ver­koop gaan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.