Frans S­teyn op bin­ne­sen­ter teen En­gel­se

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie en Reu­ters

Frans S­teyn, wat Dins­dag in die S­pring­bok­groep vir die reeks teen Frank­ryk in­ge­sluit is, sal Son­dag op bin­ne­sen­ter vir die Bar­ba­ri­ans teen En­ge­land uit­draf.

Die voor­ma­li­ge S­pring­bok­ke S­chalk B­rits en Ru­an Pie­naar is op die Baabaas se plaas­ver­van­ger­bank vir dié krag­me­ting op T­wic­ken­ham in­ge­sluit.

WP Nel, S­kot­land se stut wat voor­heen vir die C­hee­tahs uit­ge­draf het, tel ook on­der die plaas­ver­van­ gers. T­hier­ry Du­sau­toir, voor­ma­li­ge Fran­se kap­tein, sal voor draf vir die Bar­ba­ri­ans.

Dié uit­no­di­ging­span, wat deur die voor­ma­li­ge S­kot­se af­rig­ter Vern Cot­ter ge­brei word, het spe­lers van 11 ver­skil­len­de na­si­o­na­li­tei­te met 599 toet­se ag­ter hul naam ge­kies. Ed­die Jo­nes, En­ge­land se brei­er, het Chris Robs­haw en Ge­or­ge Ford as me­de­kap­teins vir dié stryd aan­ge­wys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.