Sit ’n hup­pel in jou stap met R400 000 se pry­se

Beeld - - Nuus -

Beeld sit dié win­ter ’n hup­pel in jou stap met fan­tas­tie­se pry­se in ons groot Prys­bo­nan­za.

Ons gee tot 22 Ju­nie 26 droom­va­kan­sies, tien­tal­le In­ni­bos-kaart­jies en R96 000 kon­tant weg. Die to­ta­le waar­de van die pry­se is R400 000.

Neem so deel:

Ons steek el­ke dag ’n sleu­tel­woord in die koe­rant weg. Om ’n kans te hê om ’n prys te wen, SMS die sleu­tel­woord, jou naam en van, as­ook waar jy woon na 35986.

El­ke SMS kos R1,50 en die SMS-lyn sluit daag­liks 00:00.

Lees die be­pa­lings en voor­waar­des op Beeld se Fa­ce­book­blad.

Dít kan jy van­dag wen:

) Een prys van R2 000 kon­tant en twee pry­se van R1 000 kon­tant, ge­borg deur Beeld. ) ’n Mid­del-van-die-week­va­kan­sie (Son­dag tot Don­der­dag) vir vier men­se by die ATKVoord van jou keu­se. Ont­byt is uit­ge­sluit. Die prys is tot 28 Fe­bru­a­rie 2018 gel­dig en is R5 624 werd.

Die ATKV se Klein-Ka­ri­ba-oord bui­te Be­la-Be­la in een van die Wa­ter­berg se mooi­ste klo­we kan jou be­stem­ming wees. Dié prag­oord bied ’n wye ver­skei­den­heid ver­blyf met eg­te Bos­veld-gas­vry­heid.

’n Mag­dom van ak­ti­wi­tei­te, ont­span­nings­ge­rie­we en an­der ge­rie­we, soos ’n re­stau­rant, kits­kos­af­de­ling en ’n goed toe­ge­rus­te win­kel, ver­se­ker dat gas­te nie een on­ge­rief­li­ke oom­blik be­leef nie.

Boon­op is die oord op die Bos­veld-toe­ris­te­roe­te en dus die i­de­a­le ba­sis vir ver­skil­len­de dag­toe­re.

Met mo­der­ne ge­rie­we vir groe­pe van tot 700 bied ATKVK­lein-Ka­ri­ba se rus­tig­heid en vreed­sa­me stil­te die per­fek­te at­mos­feer vir po­si­tie­we en ver­beel­ding­ry­ke sa­ke­be­plan­ning en kon­fe­ren­sies.

Jy kan ook jou droom­troue in die klip­ka­pel hou.

Be­soek atk­voor­de.co.za om te sien waar die ATKV nog oor­de het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.