Ad­vo­kaat ont­trek aan Pa­rys­saak

Beeld - - Nuus - – A­let van der Walt

Die ve­te­raan­ad­vo­kaat Hans de Bruin SC het hom gis­ter­og­gend on­ver­wags aan die moord­ver­hoor van ses mans in die rond­gaan­de hof in Pa­rys ont­trek.

De Bruin (80) het sy be­sluit om per­soon­li­ke re­des ge­neem. Die saak word op 10 Au­gus­tus her­vat.

Die ses word van die moord op Si­mon Ju­be­ba en Sa­mu­el T­jixa in in Ja­nu­a­rie 2016 aan­ge­kla.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.