R496 m. vir tra­di­si­o­ne­le lei­ers

Beeld - - Nuus - Ma­rie­tie Louw­Car­stens

Tra­di­si­o­ne­le lei­ers in Lim­po­po gaan meer geld kry as wat vir mu­ni­si­pa­li­tei­te be­groot is om ba­sie­se diens­te aan in­wo­ners te le­wer.

Die de­par­te­ment van sa­me­wer­ken­de re­ge­ring, tra­di­si­o­ne­le sa­ke en mens­li­ke ne­der­set­tings in Lim­po­po het R496 mil­joen vir die pro­gram vir tra­di­si­o­ne­le lei­ers be­groot.

Ja­c­ques S­mal­le, DA-lei­er in Bo­lo­be­du-ko­nin­gin, op te knap.

S­mal­le sê hoe­wel die DA die be­lang­rik­heid van tra­di­si­o­ne­le lei­ers be­sef, is dit nie aan­vaar­baar dat meer geld aan hul­le be­stee word as aan diens­le­we­ring by mu­ni­si­pa­li­tei­te nie.

Drie voor­ma­li­ge tuis­lan­de, Ven­da, Ga­zan­ku­lu en Le­bo­wa, is deel van Lim­po­po.

“Dit is ver­re­gaan­de om so ’n e­nor­me be­gro­ting vir tra­di­si­o­ne­le lei­ers te hê ter­wyl ar­mes in die pro­vin­sie son­der ba­sie­se diens­te moet suk­kel,” sê S­mal­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.