Lim­po­po se mu­ni­si­pa­li­tei­te kry net R200 m.

Beeld - - Nuus -

Lim­po­po, sê in teen­stel­ling met dié reu­se­be­drag het die de­par­te­ment net R200 mil­joen be­groot vir sa­me­wer­ken­de re­ge­ring, wat mu­ni­si­pa­li­tei­te in­sluit.

Die R496 mil­joen gaan groot­liks vir die ver­goe­ding van tra­di­si­o­ne­le lei­ers, waar mu­ni­si­pa­li­tei­te, wat nood­saak­li­ke diens­te moet le­wer, slegs R200 mil­joen sal kry.

“Dit is skrei­end dat daar ’n 20%-ver­ho­ging in die ver­goe­ding vir tra­di­si­o­ne­le lei­ers is ter­wyl min­stens ne­ge mu­ni­si­pa­li­tei­te in Lim­po­po op die rand van fi­nan­si­ë­le in­een­stor­ting is,” sê S­mal­le.

Lui­dens die de­par­te­ment se be­gro­ting vir die 2016-’17-boek­jaar gaan R22 mil­joen ge­bruik word om die kan­to­re van 19 tra- disi­o­ne­le ra­de oor die pro­vin­sie heen op te knap. R10 mil­joen gaan ge­bruik word om nuwe meu­bels vir die ge­boue te koop.

R42 mil­joen is op­sy­ge­sit om 185 tra­di­si­o­ne­le ra­de se ge­boue op te knap.

Die groot­ste sny van die koek, R70 mil­joen, gaan ge­bruik word om die tra­di­si­o­ne­le kan­to­re van die Ven­da-ko­ning­skap, as­ook die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.