Ker­ke sien my nie weer

Beeld - - Kommentaar - Jan S­tan­der, Wa­ter­kloof

Ek ver­wys na dr. F­rits Gaum se po­ging om die Cal­vi­nis­tie­se uit­kyk van (ver­moe­de­lik) die A­fri­kaan­se ker­ke goed te praat.

Ek het nuus vir u, dr. Gaum. Baie men­se, ek in­ge­sluit, het lank­al van die A­fri­kaan­se ker­ke ver­vreemd ge­raak oor hul ri­gi­di­teit en on­ver­draag­saam­heid oor net mooi e­nig­iets on­der die son.

Ek ver­wys ver­al na sek­su­a­li­teit. Om dit nou ex post fac­to te pro­beer goed­praat, is te laat. Jul­le het die hek te laat pro­beer toe­klap – die ska­pe het lank­al weg­ge­hard­loop, ek in­kluis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.