SMS’e

Beeld - - Kommentaar - – An­na­li­ze – S­par­ky, Van­der­bijl­park – Chris­tie Re­de­ling­huys – Mar­le­ne T – Ben – Hen­nie – Coert van Al­ber­ton – Coen Ver­maak – Ans, P­re­to­ria – Jaap, P­re­to­ria – Ger­hard Swart, Be­la­Be­la – PJS, P­re­to­ria – Su­san, Val de Gra­ce – Da­wie T­heron – Ou­ma, S­prings – C

VDan­kie, Piet By­le­veld, dat jy E­li­ze, haar dog­ter, ma en die twee­ling soos ’n wa­re heer be­han­del het. Dis ’n kant wat min men­se ge­ken het. Dan­kie dat jy my pa, Si­mon, in die waak­een­heid be­soek het toe sy dae min was en vir jou har­de werk, wat van ons land ’n be­ter plek ge­maak het. Ons mis jou, oom Piet.

VDie “se­kre­ta­ris­vo­ëls”­stuk op bl. 10 (25.05) was die vreemd­ste, dog in­te­res­sant­ste doods­be­rig wat ek tot nog toe ge­lees het.

VJan Hen­drik, jou eer­be­toon aan jou pa, Vic­tor Hat­tingh, het my diep ge­raak. Gaan voort om hom trots te maak, soos ek se­ker is hy was.

VDis tra­gies dat Is­rael ’n nood­saak­li­ke hulp­bron soos wa­ter as ’n wa­pen ge­bruik. Hul teg­no­lo­gie kan Suid­A­fri­ka eg­ter help.

VEk wil net weet wat met Pick n Pay se Su­per A­ni­mals­app aan­gaan? Die by maak ’n ge­luid soos ’n re­nos­ter. Die hi­ë­na klink soos ’n vo­ël. Ag­ge nee.

VGe­luk, IVP, met jul oor­win­ning in N­qut­hu in K­waZu­lu­Na­tal. Dit wys net dat die Zoe­loes weg­be­weeg van die ANC.

VDie in­wo­ners van Hart­bees­poort­dam kan mos ’n bie­tjie saam­staan en self iets aan die pro­bleem met wa­ter­hi­a­sin­te doen. Saam kan jul­le ge­noeg i­dees en geld by­me­kaar­maak om die pro­bleem op te los. As die vei­lig­heid van jul hui­se ’n pri­o­ri­teit is, moet die skoon­hou van die dam ook wees.

V’n Paar dui­send een­de sal gou die hi­a­sin­te by Har­ties baas­raak. Vra maar vir e­ni­ge een­de­boer.

VA­fri­ka­ners, spe­si­fiek wit A­fri­ka­ners, moet dink voor­dat hul­le praat en tot tien tel voor­dat hul­le op­tree. Ek sien daag­liks dat hul­le din­ge doen wat hul reg­uit tronk toe sal s­tuur.

VCal­vyn was ’n wreed­aard. Hy het men­se wat nie sy sie­ning ge­deel het nie le­wend op die brand­sta­pel ver­brand. Daar kan baie gel­di­ge kri­tiek jeens sy in­ter­pre­ta­sie van die Chris­te­li­ke ge­loof uit­ge­spreek word.

VWan­neer jy die on­ko­lo­gie­af­de­ling van die Wil­gers­hos­pi­taal in P­re­to­ria be­soek, is jy reeds ’n per­soon met ’n erns­ti­ge pro­bleem. Die deer­nis en hart­lik­heid waar­mee jy daar ont­vang word, maak dit eint­lik lek­ker om soon­toe te gaan.

VDie me­dia moet op­hou om die na­me en fo­to’s van self­moord­bom­aan­val­lers te pu­bli­seer. Dit maak hel­de en mar­te­laars van hul­le in hul por­tuur­groe­pe. Reik lie­wer

VTien uit tien vir Sen­ze­ni Zokwa­na, mi­nis­ter van land­bou. Ui­t­ein­de­lik is daar ie­mand wat nie bang is om die plaas­moor­de te ver­oor­deel nie.

VAn­ne­ma­rie van der Walt se op­mer­king oor die tal­le kin­der­sto­ries op RSG is in die kol. Kan RSG as­se­blief die hor­des kin­der­pro­gram­me weer e­va­lu­eer? Ek is moeg daar­voor om ’n paar keer per dag die ra­dio af te draai tot­dat sto­rie­tyd ver­by is.

VWat maak Frans S­teyn nou skie­lik goed ge­noeg? In die vo­ri­ge Wê­reld­be­ker­rug­by­toer­nooi was hy een van die bes be­taal­de spe­lers ter wê­reld, maar is (om fi­nan­si­ë­le re­des) nie vir die S­pring­bok­ke ge­kies nie. As hy daar was, sou ’n oor­win­ning teen die All Blacks ver­se­ker ge­wees het.

VAl­lis­ter, jy het ’n goeie span met ’n skit­te­ren­de kap­tein ge­kies. Ek en my vrou on­der­steun hul­le. Jy sal al­tyd ne­ga­tie­wes en doem­pro­fe­te kry.

VHoe­ra vir John Mit­chell! Nou gaan die Bul­le weer weet wat fiks­heid en sa­me­spel be­te­ken.

VAs John Mit­chell sy ar­ro­gan­sie by die huis los en die spe­lers aan­vaar hom, kan dit dalk net werk!

Fo­to: NASIEF MANIE

Sen­ze­ni Zokwa­na, mi­nis­ter van land­bou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.