’n Voor­skou van jou droom­troue by A­vi­an­to

Beeld - - Bruide -

Won­der jy hoe A­vi­an­to op die dag van jou troue kan lyk? Bruids­pa­re kry op Son­dag 28 Mei om 10:00 die ge­leent­heid om na A­vi­an­to te kom kyk.

Ont­haal­a­re­as sal op­ge­stel word met dra­pe­ring en van die jong­ste de­ko­ri­tems. Ons bied jou ook ’n R150-ge­skenk­be­wys van Café Cie­lo om ná die be­soek ’n lig­te mid­dag­e­te te ge- niet. Ska­kel 011 668 3000 om jou tyd­gleuf te be­spreek. ) A­vi­an­to in Mul­ders­drift is van­jaar se hoof­borg van Beeld se Bruid van die Jaar-kom­pe­ti­sie.

Wen­brui­de van el­ke maand slaap die aand van die ga­la­ge­leent­heid oor by A­vi­an­to en die wen­bruid vir 2017 wen ook ’n na­week­weg­breek by A­vi­an­to.

Daar gaan ook maan­de­liks pry­se wees vir le­sers wat vir hul guns­te­ling­bruid stem, maar meer daar­oor vol­gen­de week.

Na­di­ne en Jo­han Bar­nard van Cen­tu­ri­on is op 17 Fe­bru­a­rie ge­troud.

A­vi­an­to is die hoof­borg van van­jaar se kom­pe­ti­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.