Ons eie is weer te­rug op Via en nou wag daar nog meer die­re­dra­ma op ons ky­kers as te­vo­re. Dié keer spring ons ka­me­ras rond tus­sen die prak­tyk van Ja­c­ques Vis­ser van Oak­lands en Pie­ter En­gel­brecht van Baps­fon­tein so­dat ky­kers ál die span­ning van troe­tel­die

Beeld - - Bruide - Waar is jou prak­tyk? Ja­c­ques: Pie­ter: Wat is die lek­ker­ste deel van jou be­roep? Ja­c­ques: Pie­ter: Sou jy sê jy spe­si­a­li­seer in se­ke­re die­re en wat sal dit wees? Ja­c­ques: Pie­ter: Ja­c­ques: Pie­ter: Wat­ter die­re kan ons ver­wag? Pie­ter: Wat was die vreemd­ste on

Ons prak­tyk is in Oak­lands, Jo­han­nes­burg. Ons het twee prak­ty­ke: Die Ryn­field-vee­arts­hos­pi­taal in Be­no­ni, en die Baps­fon­tein-die­re­hos­pi­taal op Baps­fon­tein.

Die so­si­a­le kant van my be­roep is lek­ker. Ek hou daar­van om nuwe men­se te ont­moet. Ek hou van ge­sels en om te gee. Ek is ook lief vir chi­rur­gie en hou daar­van om met my han­de te werk. Dit is reg­tig spe­si­aal om ’n siek dier ge­sond te maak en huis toe te s­tuur.

Die ge­brek aan roe­ti­ne. Daar is el­ke dag nuwe uit­da­gings. Ek is op my ge­luk­kig­ste wan­neer ek ’n dier suk­ses­vol kan help.

Ons fo­kus meest­al net op hon­de en kat­te, maar kyk ook na ha­se.

Ek hou van ’n ge­meng­de prak­tyk – om van ’n or­to­pe­die­se o­pe­ra­sie op ’n hond, ’n kal­wings­ge­val, ’n perd met ko­liek en ’n ab­ba­toi­r­be­soek al­les in een og­gend te gaan. Die groot ver­skei­den­heid is maar my spe­si­a­li­teit.

Dit was só lank te­rug, ek kan nie ont­hou wat ons in dié sei­soen ge­skiet het nie.

Aan­ge­sien ons nou saam met dr. Ja­c­ques van Oak­lands te sien is, wat fo­kus op klein die­re, sal ons hoof­saak­lik op groot die­re fo­kus. Per­de, bees­te, ska­pe en wild. ’n Tier met ’n oog­pro­bleem.

Die vreemd­ste on­der­vin­ding was ’n vrou wat ’n paar jaar te­rug my me­ning wou hê oor die ste­ke wat sy ty­dens ’n o­pe­ra­sie ge­kry het. Toe ek weer sien, toe sien ek am­per te veel!

’n Luislang van 5 m met koors­bla­re

Die spe­si­aal­ste tyd is wan­neer jy ’n dier ont­moet en tyd saam be­stee. Die oom­blik as die nu­we­ling ag­ter­kom jy kan ver­trou word. Jy sien dit in hul oë. Vir my is dit die bes­te deel van my werk. ) Nuwe e­pi­so­des van Die­re-dok­ters wys el­ke Don­der­dag om 17:30 op Via (DStv-ka­naal 147), met her­uit­sen­dings op Son­dae om 15:00.

Wat kan ky­kers in die der­de sei­soen van Die­re­dok­ters ver­wag? Drs. Ja­c­ques Vis­ser (links) en Pie­ter En­gel­brecht van Die­re­dok­ters. Wat was van die mees uit­da­gen­de ge­val in hier­die sei­soen? Pie­ter:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.