Wen só ’n kwart­mil­joen rand vir jou ho­ër­skool

Beeld - - Bruide -

Jy het reg ge­lees. ’n Ta­maai kon­tant­bo­nan­za is vir jou ho­ër­skool op die spel in VIA se splin­ter­nu­we vas­vra­pro­gram, Die Su­per­skool.

In dié pro­gram gaan jou skool se ken­nis van taal, wis­kun­de, al­ge­me­ne ken­nis en pop­kul­tuur ge­toets word.

Om in te skryf moet jy ’n kort vi­deo maak waar­in jy ons ver­tel van jou skool, die drie leer­ders wat jy wil hê jou skool moet ver­teen­woor­dig en die on­der­wy­ser wat jou skool se span gaan on­der­steun.

S­tuur die vi­deo voor 19 Ju­nie 2017 na in­fo@vi­atv.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.