I­ta­li­aan­se room­ys oor­rom­pel jou sin­tuie

Beeld - - Lifestyle -

La Ve­ne­zi­a­na Ice C­re­am net bui­te Ma­ga­lies­burg bied ’n ver­ry­ken­de er­va­ring vir al­mal wat ge­steld is op die fy­ne­re din­ge in die le­we. Hul eg I­ta­li­aan­se room­ys word vol­gens die ge­la­to-re­sep ge­maak en hul Eu­ro­pe­se wor­tels strek te­rug na Gi­o­van­ni Bel­fi, wat die on­der­ne­ming in 1882 be­gin het. Net meer as ’n eeu la­ter het Mi­guel en Con­stan­ce Bel­fi dié er­fe­nis na SuidA­fri­ka ge­bring.

La Ve­ne­zi­a­na bied ’n ry­ke ver­skei­den­heid van geu­re en pro­duk­te soos room­ys, sor­bet, ge­vries­de jo­gurt, u­nie­ke hand­ge­maak­te room­ys­pro­duk­te (soos I­ta­li­an kis­ses) as­ook ge­bak­te poe­dings. Die bes­te is dat jy nie hul fyn­proe­wer-pro­duk­te slegs in re­stau­ran­te hoef te koop nie. La Ve­ne­zi­a­na doen huis-af­le­we­rings en die room­ys­fa­briek is oop vir die pu­bliek. Hier kan jy ver­ruk word deur geu­re soos Kahlua Es­pres­so, Ha­zel­nut Ga­teau, Le­mon Me­rin­gue en Mint Tar­tu­fo.

“Men­se kan ook met hul eie geur vo­ren­dag kom wat ons dan vir hul­le maak, soos beet- room­ys, wor­tel- en le­moen-sor­bet of avo-room­ys.

“Die ge­wild­ste room­ys is va­nil­la,” sê An­na-Ma­ri B­rink, al­ge­me­ne be­stuur­der van La Ve­ne­zi­a­na.

Slegs die bes­te be­stand­de­le word ge­bruik om die room­ys te maak. Die wa­ter wat in pro­duk­sie ge­bruik word, is on­der­grond­se mi­ne­raal­wa­ter van die Ma­ga­lies­ber­ge. Geen kuns­ma­ti­ge geu­re word hier ge­duld nie. Vir die aar­bei­geur word reg­te aar­beie fyn­ge­maak en vir die rum en ro­syn­tjie-geur word daar ho­pe ro­syn­tjies, so­wel as Ja­mai­kaan­se rum ge­bruik. ) Vir meer in­lig­ting, en ’n vol­le­di­ge ka­ta­lo­gus, be­soek die web­werf la­ve­ne­zi­a­na.co.za.

Kry eg I­ta­li­aan­se room­ys by La Ve­ne­zi­a­na, net bui­te Ma­ga­lies­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.