24 uur

Ju­an gaan groe­ner wei­veld oor­see soek

Beeld - - Sport - – S­te­phen Nell

Die S­pring­bok­sen­ter Ju­an de Jongh gaan na al­le waar­skyn­lik­heid la­ter van­jaar sy loop­baan in En­ge­land voort­sit.

De Jongh (29), wat van­dag in Dur­ban op die S­tor­mers se plaas­ver­van­gers­bank is vir die Su­per­rug­by­wed­stryd teen die Haaie, kan hom by Was­ps aan­sluit.

Dié Lon­den­se span speel van­dag in die eind­stryd van die En­gel­se P­re­mier­liga teen die Exe­ter C­hiefs.

Al­lis­ter Coet­zee, die Bok­breier, het De Jongh ver­le­de jaar as ’n sleu­tel­spe­ler be­skou, maar dié staat­ma­ker het nou in on­guns ver­val. Hy is wel vroe­ër van­dees­week in die SA A­span se groep vir die twee wed­stry­de teen die Fran­se Bar­ba­ri­ans ge­kies.

Met sy Bok­loop­baan in on­se­ker­heid ge­dom­pel, sal ’n skuif na ’n oor­se­se klub sin­vol wees. Nóg ’n S­pring­bok, die heel­ag­ter Wil­lie le Roux, speel vir Was­ps.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.