Blu­es, C­hiefs ge­lyk­op

Beeld - - Sport -

Die Blu­es en die C­hiefs se Su­per­rug­by-span­ne moes gis­ter in Auck­land te­vre­de wees met ’n ge­lyk­op­tel­ling van 16-elk na­dat swaar re­ën e­ni­ge kans op ’n wed­stryd vol hoog­te­pun­te weg­ge­spoel het.

Die Blu­es hoef nie lank te won­der oor hoe hul­le hul greep op dié wed­stryd ver­loor het nie. Die hoof­re­de staan slegs 1,77 m in sy sok­kies en trek die skaal op 81 kg: Da­mi­an Mc­ken­zie.

Hy het ge­wys dat hy nie ’n droë veld no­dig het om sy deug­de te on­der­streep nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.