For­ce spoel oor Reds

Beeld - - Sport -

In ’n wed­stryd wat op­nuut die ver­val in Aus­tra­lie­se rug­by on­der­streep het, het ’n on­ge­dis­si­pli­neer­de Reds-span op sy tuis­veld in B­ris­ba­ne die knie teen die We­stern For­ce buig.

Die For­ce het hul aan­spraak op die be­houd van hul Su­per­rug­by-sta­tus ver­sterk deur die tuis­span met 40-26 te troef.

Al­bei span­ne het in ’n ge­tjom­mel vier drieë ge­druk, maar Pe­ter Grant het 18 pun­te vir die For­ce aan­ge­te­ken.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.