Ons is nie daar­voor ge­bou nie, maar hy ís

Beeld - - Front Page - El­sa­bé B­rits – Su­san Cil­liers

Die S­jer­pas, ’n et­nie­se groep van die Hi­ma­la­ja, het danksy duisende jare se genetiese aanpassing in su­per­berg­klim­mers ont­wik­kel wat selfs met bit­ter min suur­stof ge­noeg e­ner­gie kan pro­du­seer.

Ná tien jaar se na­vor­sing deur ’n span van die U­ni­ver­si­teit van Cam­brid­ge is we­sen­li­ke ver­skil­le ge­vind tus­sen dié men­se van die Ti­bet­taan­se Pla­to en an­der men­se wat op die laag­lan­de woon.

Die na­vor­sing is pas in die vak­tyd­skrif Pro­cee­dings of the Na­ti­o­nal A­ca­de­my of S­cien­ces ge­pu­bli­seer. Dit is deel van ’n studie om men­se wat kri­tiek siek is se kan­se te ver­be­ter deur die ge­brek aan suur­stof (hi­pok­sie) be­ter te ver­staan.

Wan­neer suur­stof skaars is, moet die lig­gaam har­der werk so­dat die brein en spie­re ge­noeg e­ner­gie kry. Een van die ma­nie­re om daar­voor te kom­pen­seer, is om meer rooi­bloed­sel­le te maak. Maar dit maak die bloed dik­ker en kan die are ver­stop, vol­gens die na­vor­sing.

Berg­klim­mers er­vaar ge­reeld lae suur­stof­vlak­ke, daar­om neem hul­le tyd om te ak­kli­ma­ti­seer en die mees­te van hul­le moet ek­stra suur­stof neem wan­neer hul­le baie hoog klim.

Genetiese stu­dies wys daar is ’n ver­skil tus­sen die S­jer­pas en die men­se van Ti­bet en an­der men­se. Die S­jer­pas het nie so baie rooi­bloed­sel­le no­dig wan­neer hul­le hoog klim nie en stel ’n che­mie­se stof vry wat ver­oor­saak dat die bloed nie ver­dik nie. In hul mi­to­chon­drie­se DNS – die lig­gaam se “bat­te­rye” wat e­ner­gie ver­skaf – is daar merk­ba­re ver­skil­le, vol­gens die na­vor­sing.

Die span na­vor­sers het tien men­se wat in laag­lan­de ge­bo­re is en daar leef met 15 S­jer­pas, Sa­ray K­hu­ma­lo die Jo­han­nes­bur­ger wat Don­der­dag per he­li­kop­ter van die berg Everest ge­red is, her­stel goed van haar be­se­rings.

Haar gees is sterk en sy ge­sels waar sy in ’n hos­pi­taal in Kat­man­doe, Ne­pal, be­han­del word, sê Sa­rie­ta S­chultz, K­hu­ma­lo se woord­voer­der in Suid­A­fri­ka.

“Dis nog nie se­ker pre­sies wat dik­wels as berg­gid­se op­tree, in Everest se ba­sis­kamp ver­ge­lyk. Die S­jer­pas se mi­to­chon­dria is meer doel­tref­fend met die ge­bruik van suur­stof om ATP te pro­du­seer. ATP is die e­ner­gie wat die lig­gaam aan­dryf, vol­gens die studie. hoe sy be­seer is nie. Die vries­brand aan haar han­de is al baie be­ter. Sa­ray se voe­te is ge­sond. Sy word wel nog be­han­del vir ’n be­se­ring aan die ge­sig. “Sy aan­vaar wat ge­beur het as God se wil en sy gaan voort om met haar klim­tog­te geld in te sa­mel vir bi­bli­o­te­ke vir min­der­be­voor­reg­te kin­ders.”

Vol­gens die na­vor­sing is daar ook ’n groot ver­skil in die vlak­ke van fos­fo­kre­a­tien. Dit is ’n e­ner­gie­re­ser­we wat die lig­gaam het en wat soos ’n buf­fer op­tree wat help dat die spie­re saam­trek en nog kan werk in­dien daar nie ATP is nie. Die S­jer­pas van die Hi­ma­la­ja se lig­ga­me is ui­ters doel­tref­fend met die ver­vaar­di­ging van e­ner­gie, selfs wan­neer daar baie min suur­stof is. Dit is om­dat hul­le al duisende jare aan die hoë hoog­tes ge­woond is. Nuwe na­vor­sing wys pre­sies hoe hul lig­ga­me daar­by aan­ge­pas het.

Na­dat ge­wo­ne men­se twee maan­de lank op ’n hoë hoog­te was, stort hul fos­fo­kre­a­tien­vlak in­een, maar die S­jer­pas s’n ver­hoog. Die S­jer­pas se vlak van vrye ra­di­ka­le, weens die min suur­stof, is ook baie laag.

Vol­gens die studie kry spie­re e­ner­gie by twee bron­ne: deur sui­kers te ver­brand of deur vetok­si­da­sie. Die mees­te van die tyd kry ’n mens dit deur vet te ver­brand, maar dit is on­doel­tref­fend. Die S­jer­pas het lae vlak­ke van vetok­si­da­sie en hul­le ver­brand e­ner­gie doel­tref­fend.

(fo­to),

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.