Jy kan haar niks van vleis ver­tel nie

Beeld - - Front Page - Wat kan be­soe­kers op die fees ver­wag? Wat is jou guns­te­ling­vleis­snit? Wat­ter vleis­snit word on­der­be­nut in Suid­A­fri­ka? Wat is jou bood­skap as slag­ter aan Suid­A­fri­kaan­se vleis­lief­heb­bers?

len­ge se re­ëls om­dat ons graag ’n span van ses slag­ters wil i­den­ti­fi­seer wat Suid-A­fri­ka in Maart vol­gen­de jaar by die Wor­ld C­hal­len­ge in Ier­land kan gaan ver­teen­woor­dig. Ver­wag om by die ekspo uit te stap en te weet pre­sies waar jou vleis van­daan kom, hoe om dit per­fek te laat op­sny, wat om te doen om die mees­te uit al die snit­te te kry (gaar­maak­me­to­des vir en waar­de­ring van die neus tot die stert) en na­tuur­lik ver­maak vir die deel­ne­mers aan die Fi­re & Fla­me­kom­pe­ti­sie bui­te in die win­ter­son­skyn. Be­slis die vleis van vry­lo­pen­de gras­ge­voer­de N­gu­ni-bees­te waar­mee ons nou en dan die kans kry om te werk. My guns­te­ling is die kor­t­rib en bors­stuk wat ek ’n lang ruk oor lae hit­te gaar­maak tot­dat dit murg­sag is. Ek glo vas daar­aan om ons plaas­li­ke boe­re te on­der­steun, ver­al dié wat be­waar­ders van ons in­heem­se ras­se is. Al­le voor­kwart­snit­te en af­val. Om­dat ste­ak en maal­vleis vin­nig be­rei kan word, het dit die rug­graat van die vleis­be­dryf in ste­de ge­word. Maar die geur lê in spie­re wat hard ge­werk het, so met ’n bie­tjie ver­beel­ding en ’n bie­tjie tyd kan jy uit ’n vleis­snit van die voor­kwart ’n heer­li­ke maal­tyd be­rei.

En na­tuur­lik is die voe­dings­waar­de van af­val ge­noeg reg­ver­di­ging om ten min­ste een keer per week daar­van te eet, of dit nou le­wer, nier­tjies of selfs hart­vleis is. As jy in ou re­sep­te­boe­ke rond­snuf­fel, sal jy heer­li­ke, ver­ge­te ma­nie­re ont­dek om af­val te be­rei.

Die goed­ko­per snit­te het be­slis nie ’n ge­brek aan geur en voe­dings­waar­de nie en moet juis meer be­nut word. Gaan maak ken­nis met ’n plaas­li­ke slag­ter, selfs al is dit een wat in ’n groot ket­tingsu­per­mark werk. Vra hul­le om jou be­kend te stel aan nuwe vleis­snit­te en be­gin eks­pe­ri­men­teer.

Dit is ’n baie ver­vul­len­de ver­hou­ding wat jy met jou kos kan hê! ) Die Fi­re & Fe­ast But­cher’s Fe­s­ti­val, aan­ge­bied deur Cro­wn Na­ti­o­nal, is nog van­dag en mô­re by die Tic­ke­tPro Do­me in Northri­ding, Rand­burg, aan die gang.

Dit duur van­dag van 10:00 tot 18:00 en mô­re tot 17:00. Kaart­jies is by Tic­ke­tPro be­skik­baar teen R100 vir ’n vol­was­se­ne, R80 vir ’n pen­si­oen­trek­ker en R50 vir ’n kind on­der 12.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.