70 klag­te is in­ge­dien teen G­re­tha Wi­id

Beeld - - Front Page - Han­nes Kru­ger

Die Suid-A­fri­kaan­se Men­se­reg­te­kom­mis­sie (MRK) sê hy het so­wat 70 klag­te oor die Chris­te­li­ke skry­wer G­re­tha Wi­id ont­vang en on­der­soek die saak.

Bu­ang Jo­nes, Gau­teng­se be­stuur­der van die MRK, sê die kom­mis­sie het die klag­te be­stu­deer en vas­ge­stel dit val in sy ju­ris­dik­sie.

“Die pri­ma fa­cie-oor­tre­dings en die be­trok­ke reg­te is die reg op ge­lyk­heid, kin­der­reg­te en vry­heid van uit­druk­king,” sê Jo­nes.

Die klag­te han­del oor Wi­id se tie­ner­boe­ke, Lyfslim vir seuns en Lyfslim vir mei­sies, waar­in sy skryf dis hart­seer om ho­mo­sek­su­eel te wees.

Die boe­ke is nog in win­kels en op die in­ter­net te koop.

Gie­lie Hoff­mann, ’n gees­tes­brei­er van P­re­to­ria wat ook ’n klag aan­han­gig ge­maak het, sê hy het ’n ver­ga­de­ring met die MRK ge­hou en is te­vre­de met die pro­ses tot dus­ver.

Hoff­mann sê Wi­id mis­lei “kwes­ba­re min­der­ja­ri­ges” en dit is roe­ke­loos om sul­ke uit­la­tings in ’n tie­ner­boek te maak.

“Haar uit­spra­ke is ver­doe­mend en sim­plis­ties en son­der hoop vir ’n kind wat wor­stel. Sy gee ’n uit­ge­dien­de per­spek­tief vir ’n nuwe ge­ne­ra­sie,” sê Hoff­mann.

’n Para­graaf in Lyfslim vir mei­sies lui: “On­ge­ag wat die re­des vir ho­mo­sek­su­a­li­teit is (of jy nou met my saam­stem of nie), dit bly hart­seer. Sul­ke men­se kan nooit op die nor­ma­le ma­nier kin­ders hê nie. En sou hul­le kin­ders aan­neem, sal die kin­ders nooit die won­der­li­ke voor­reg hê om ’n pap­pa én mam­ma te hê nie.”

Vol­gens Jo­nes is die MRK in ge­sprek met die hoof­kla­er en an­der kern­rol­spe­lers.

“Die kom­mis­sie wag op ’n regs­me­ning van die MRK-raad,” sê Jo­nes.

Wi­id het vroe­ër ge­sê sy word uit kon­teks aan­ge­haal oor dit wat sy ge­skryf het oor hoe hart­seer dit is om ho­mo­sek­su­eel te wees.

Sy sê sy sal ver­de­re vrae voor die MRK be­ant­woord.

Fo­to: DEAAN VIVIER

G­re­tha Wi­id praat vroe­ër van­dees­maand met leer­lin­ge aan die Ho­ër­skool P­re­to­ria­Noord.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.