Trump se skoon­seun ‘ont­hou nie op­roe­pe’

Beeld - - Nuus -

Ja­red Kush­ner, skoon­seun en raad­ge­wer van p­res. Do­nald Trump, het min­stens drie keer in die aan­loop tot die A­me­ri­kaan­se pre­si­dents­ver­kie­sing kon­tak ge­had met Ser­gei Kis­li­ak, die Rus­sie­se am­bas­sa­deur in die VSA. Hy het dit glo nooit te­vo­re be­kend ge­maak nie.

Se­we hui­di­ge en voor­ma­li­ge amp­te­na­re het Reu­ters in­ge­lig dat Kush­ner in A­pril en No­vem­ber 2016 te­le­fo­nies met die am­bas­sa­deur ge­praat het.

Ja­mie Go­re­lick, Kush­ner se pro­ku­reur, sê Kush­ner kan g’n op­roep met Kis­li­ak tus­sen A­pril en No­vem­ber ont­hou nie.

Die FBI fo­kus nou op Kush­ner in sy on­der­soek na moont­li­ke ban­de tus­sen die Trump-ver­kie­sings­veld­tog en die K­rem­lin, sê ’n hui­di­ge en ’n voor­ma­li­ge wets­toe­pas­sings­be­amp­te.

Kush­ner het aan­vank­lik ver­le­de jaar in die FBI-on­der­soe­kers se vi­sier be­land toe hulle Mi­cha­el F­lynn, voor­ma­li­ge na­si­o­na­le vei­lig­heids­raad­ge­wer, se ban­de met Rus­sie­se amp­te­na­re be­gin on­der­soek het.

Hoe­wel Kush­ner se kom­mu­ni­ka­sie met Rus­land on­der­soek word, word hy nie self on­der­soek nie, sê ’n een bron.

NBC News het Don­der­dag be­rig dat Kush­ner on­der die FBI se ver­groot­glas is – die eer­ste keer dat die on­der­soek van Ju­lie 2016 af Trump se bin­ne­kring be­gin raak.

Die FBI wou niks sê nie en die Rus­sie­se am­bas­sa­de het ge­sê hy le­wer nie kom­men­taar op “in­di­vi­du­e­le di­plo­ma­tie­ke kon­tak” nie. Die Wit­huis het nie ge­re­a­geer op Reu­ters se ver­soek om kom­men­taar nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.