Wen ’n droom­va­kan­sie

Beeld - - Nuus -

Die pry­se in Beeld se Prys­bo­nan­za, wat tot 22 Ju­nie duur, is nie te ver­smaai nie.

Ons gee 26 droom­va­kan­sies, tien­tal­le In­ni­bos-kaart­jies en R96 000 weg.

Die to­ta­le waar­de van die pry­se is R400 000.

Neem só deel:

Ons steek el­ke dag ’n sleu­tel­woord in die koe­rant weg. Om ’n kans te hê om ’n prys te wen SMS die sleu­tel­woord, jou naam en van, as­ook waar jy woon na 35986. El­ke SMS kos R1,50 en die SMS-lyn sluit daag­liks 00:00.

Lees die be­pa­lings en voor­waar­des op Beeld se Fa­ce­book­blad.

Dít kan jy van­dag wen:

) ’n Weg­breek­pak­ket vir ’n gesin van twee vol­was­se­nes en twee kin­ders vir twee nag­te by Sa­bi S­tar C­ha­lets bui­te Sa­bie. Ont­byt is in­ge­sluit. Die prys se waar­de is R5 000.

Sa­bi S­tar C­ha­lets is in ’n af­ge­leë val­lei aan die oe­wer van ’n berg­stroom 3 km van Sa­bie, M­pu­ma­lan­ga se wa­ter­val­wê­reld.

Die self­sor­g­cha­lets is ge­sel­lig en ou­wê­relds met ten vol­le toe­ge­rus­te kom­bui­se. El­ke cha­let het ’n braai­plek. Word wak­ker met die klank van ’n berg­stroom, ge­niet die ryk vo­ël­le­we, lê langs die swem­bad of gaan stap langs die stroom.

Be­soek www.sa­bis­tar.com vir nog in­lig­ting. ) Een prys van R2 000 kon­tant en twee pry­se van R1 000 kon­tant, geborg deur Beeld.

Lees die be­pa­lings en voor­waar­des op Beeld se Fa­ce­book­blad.

Húl­le wen op 25 Mei:

Jan van Nie­kerk van Kru­gers­dorp wen ’n va­kan­sie van Son­dag tot Don­der­dag vir vier men­se in die ATKV-oord van sy keu­se.

Hen­drik Ja­cobs van Doug­las­da­le is R2 000 ry­ker en Wil­li­am Mul­lins van Mey­ers­park en Frans van Log­ge­ren­berg van P­re­to­ria steek elk R1 000 in die sak.

Sa­rie Mark­wat van Ger­mis­ton, Lois My­burgh van Mon­ta­na­park, Jo­han van Rooyen van Boks­burg, Hen­nie van Rens­burg van Cen­tu­ri­on en Ko­bus Fou­rie van Mey­ers­park, P­re­to­ria, het elk twee kaart­jies ge­wen na die Oes­fees wat die naweek by die Le­ri­ba Ho­tel in Cen­tu­ri­on ge­hou is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.