A­fri­kaan­se al­bum die top­ver­ko­per

Beeld - - Nuus - AJ Op­per­man

Die rap­per K­we­s­ta het die mees­te pry­se op die Sa­ma-toe­ken­nings­ge­leent­heid ge­wen, maar dit was ’n A­fri­kaan­se al­bum wat die prys op­ge­raap het vir die mees­te ver­ko­pe.

Re­fent­se het dié Sa­ma met sy al­bum My hart bly in ’n taal ge­wen by die toe­ken­nings Sa­ter­dag­aand in die Su­per­bo­wl in Sun City. Ar­no Car­stens se eer­ste A­fri­kaan­se al­bum, Die aand­blom 13, is aan­ge­wys as die bes ver­vaar­dig­de al­bum en die Charl du P­les­sis T­rio se Ba­ro­que­s­wing Vol. II is be­kroon as bes­te klas­sie­ke in­stru­men­ta­le al­bum.

K­we­s­ta het die 23ste Sa­ma­ge­leent­heid met ses pry­se oor­heers. Hy het die prys vir bes­te sa­me­wer­king (met Cas­sper Nyo- vest vir “N­gud’ ”) ge­wen, die Sam­ro-prys vir die mees­te lug­tyd, die Sam­pra-prys vir die mees­te lug­tyd, vir die bes­te ra­pal­bum, as bes­te man­li­ke kuns­te­naar en as bes­te al­bum vir Da­kar II.

Pa­to­ran­king van Ni­ge­rië is be­kroon in die ka­te­go­rie bes­te A­fri­ka-kuns­te­naar.

Dit was die eer­ste keer dat dié Sa­ma toe­ge­ken is.

Re­fent­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.