Nou is sy sein weer sterk

Beeld - - Tot U Diens -

Her­man van Wyk het met die Vo­da­com- sein by sy huis ge­suk­kel.

“Ek het ver­le­de jaar my kon­trak met Vo­da­com her­nu. On­ge­luk­kig suk­kel ek nou al ge­rui­me tyd met ’n s­wak sein by my huis.

“Ek het die si­tu­a­sie al ver­skeie ke­re on­der hul aan­dag ge­bring, maar niks word daar­aan ge­doen nie.

“As Vo­da­com my re­ke­ning sou na­gaan, sou hulle merk ek maak net op­roe­pe wan­neer ek nie by die huis is nie. Dis ’n groot frus­tra­sie.”

Tot u Diens het Vo­da­com ge­vra of hy Van Wyk kan help. Van Wyk sê met die hulp van Mark van Vo­da- com en An­tho­ny, wat ’n ver­ster­ker ge­ïn­stal­leer het, is die sein by sy huis nou weer op vol­le sterk­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.